Brackenfell Akkommodasie by Monte Rosa House | LekkeSlaap
+26
+26

Monte Rosa House

Selfsorg
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Rosa-straat 7 , Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Monte Rosa House is in Brackenfell in Kaapstad se Noordelike Voorstede en bied gerieflike verblyf in selfsorgwoonstelle. Monte Rose House is in 'n stil straat met toegang tot hoofweë wat na die Kaapse Wynlande en Kaapstad lei.

Daar is 5 woonstelle met linne, badhanddoeke, eetgerei en breekware. Elke woonstel het 'n privaat badkamer, ruim leefarea, kombuis, aangewese parkeerplek en 'n terras. Elke kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolf. Elke woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Kaapstad is 30,5 km ver en Stellenbosch is 20,3 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Monte Rosa-straat 7 , Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Rosa-straat 7 , Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPqyP2ivLLGgqijkHUL1be8YUM4m9X8R4RtJVSzZqQvM4cJEUVA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 7 Monte Rosa Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.891519752976 18.700164613492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za