LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Montego Bay 34 | LekkeSlaap
+12

Montego Bay 34

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo-weg 342, Montego Bay, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Montego Bay 34 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n kompleks op die strand in Amanzimtoti. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en is sentraal geleë naby winkelsentrums en restaurante.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met gedeeltelike see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kookgerei. Daar is ander geriewe soos 'n gasbraai, wasmasjien, tuimeldroër, gratis WiFi, 'n TV met DStv en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area in die kompleks.

Gaste kan swem en muurbal speel in die kompleks en doendinge soos snorkel, branderplankry, duik, gholf en voëlkyk in die area geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Montego Bay 34 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Montego Bay 34
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Andrew Zondo-weg 342, Montego Bay, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Montego Bay 34 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo-weg 342, Montego Bay, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5NGEyY2Q2LTRmYTUtNDY4OC04MDY1LTQ5ODE1MzA2ZDU5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 342 Andrew Zondo Road Montego Bay 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.061406 30.880183
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!