LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Montroux Self-Catering | LekkeSlaap
+24

Montroux Self-Catering

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 10, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 920 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Montroux bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Clarens se heuwels. Dié pragtig versierde woonstel het 'n aluminium en glas voorkant met sandsteen afwerkings.

Die privaat woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, elektriese komberse, haardroërs en verwarmers. Elke slaapkamer het sy eie badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoek, komplimentêre sjampoe, handewasseep en lyfseep word voorsien.

Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste met 'n hoekbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die privaat ommuurde tuin het 'n gazebo met meubels en draagbare braaigeriewe. Die motorafdak het parkeerplek vir 2 voertuie. Troeteleldiere word toegelaat, met 2 klein honde met huismaniere as die maksimum. ’n Ekstra fooi van R50 per troeteldier word gevra indien troeteldiere saamkom vir die ekstra skoonmaak na die tyd, doen asseblief direk by die eienaar navraag hieroor.

Slaapplek

’n Bespreking by Montroux Self-Catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Montroux Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Le Roux-straat 10, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Montroux Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 920
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 920
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 10, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e88cca18214162d2a02d73a0408365c1a153e618a060f1c967fdcdf541b8483a44d8954069a890d1e26607945d0320099c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920  per nag (vir 4 persone) 9 5 1 5 10 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.519116 28.411675
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!