LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Montusi Self-Catering Cottages | LekkeSlaap
+62

Montusi Self-Catering Cottages

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montusi Estate, langs die D119, Noordelike Drakensberg, 50 km vanaf Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Montusi Self-Catering Cottages is op die stil 100 hektaar-grootte Montusi Landgoed, 'n bewarea in die Noordelike Drakensberg in KwaZulu-Natal geleë, naby die Royal Natal Nasionale Park en Alpine Heath, die Cavern Bergoord en Hlalanathi. Die landgoed het lieflike geriewe en selfsorggaste het toegang tot 'n swembad, begeleide staproetes, duidelik gemerkte paadjies, visvang in die foreldamme op 'n vang-en-vrylaat-basis, voëlkyk, 4x4- en bergfietsroetes, en perdry.

Verblyf is in 6 grasdak-selfsorgkothuise wat apart van die Montusi Mountain Lodge geleë is, beskikbaar. Elke kothuis het sy eie en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea en 'n stoep met braaigeriewe. Elke kothuis het ook 'n uitsig op die Drakensberg se Amfiteater, 'n Wêrelderfenisgebied, so gaste sal die natuurprag van hul kothuise af kan geniet.

Sedert Junie 2000 bied die Carte-gesin gaste die geleentheid om die vryheid van die Drakensberg te ervaar. Hierdie gesin glo aan die bewaring van die Noordelike Drakensberg en het ooreenkomstig opgetree om die indringer wattelbome uit te haal en inheemse bome en woude aan te lê, sodat die inheemse voëls en diere kan terugkeer. Hierdie etos het die bergribbok, vaalribbok, bosbok en die skaam eland na hierdie area, eens die tuiste van Boesmans, te laat terugkeer.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Montusi Self-Catering Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Montusi Estate, langs die D119, Noordelike Drakensberg, 50 km vanaf Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Montusi Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montusi Estate, langs die D119, Noordelike Drakensberg, 50 km vanaf Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYWU3NmQzLTQzNmQtNDM3NC04NGM4LWM5Y2E2YjhjYzY0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 61 5 1 5 Montusi Estate, off the D119 Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.623901016476 29.026163047955
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!