LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Montusi Self-Catering Cottages | LekkeSlaap
+62

Montusi Self-Catering Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Montusi Self-Catering Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gary L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L
Saam met vriende

Wonderful place with spectacular views.

Will return again and again.

Jonathan L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan L
Gesin met tieners

Vert relaxing stay at Montusi . Excellent location. Good 4x4 drive on the property.

Our stay at Montusi was very relaxing. The staff were accommodating and very helpful. The accommodation was very neat and tidy.

Hemy I - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hemy I
Gesin met tieners

This is an awesome establishment. Private and peaceful.

Beautiful housing. Well maintained gardens and surroundings.

Sthembiso N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sthembiso N
Saam met vriende

Excellent location, beautiful views, value for money.

The cottage was spacious, loved the service from the staff. Enjoyed the pool, dam and walking trails in the resort.

Gary L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Beautiful accommodation and friendly staff.

Olivia K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste wegbreekplekkie as jy net wil rus.

Die eenheid was ongelooflik toegerus en baie netjies. Ons sal vir seker terug gaan.

Francois R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gerus en gekuier.

Pragtige omgewing en 'n mooi venue.

Rinaldo G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinaldo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en baie mooi uitsig!

Fantastiese ligging. Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Wilna P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantastiese verblyf!

Perfeksie op sy beste. Pragtige higiëniese verblyf, lieflike bergfiets- en wandelpaaie na aan Montusie. Natuurskoon wat jou asem wegslaan.

Liezl L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax and get away.

Had a great experience. Accommodation was amazing and value for what we paid. Lots to do and an amazing view. Had such a great time. Will come back anytime again with my family and friends.

Mark C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic resort and location. Professional and friendly staff!

Will definitely be back!

Ina T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Die eenheid waarin ons gebly het was luuks, netjies en baie goed toegerus. Dit is ook baie geskik vir 'n gesin. Die omgewing is baie mooi. Dit was onverbeterlik.

Lelanie D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing location, fully equipped.

We had a wonderful stay at Montusi. The location is perfect for exploring the northern Drakensberg, and the self-catering cottage is great value for money. Can’t wait to go again.

Leon O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en fantastiese wegbreek opsie met baie skoon kamers. Groot leef area.

Pragtige plek, groot en baie skoon.

Irene T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place, will be back.

Stayed in one of the self-catering houses. Well equipped and lovely design. Very relaxing. Thoroughly enjoyed the horse riding and the guided walk. Friendly staff. Will be back.

Thamotharan M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thamotharan M
Saam met vriende

Highly recommended! Five star accommodation.

Very friendly and helpful staff. Outstanding accommodation and well equipped.

Marti V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marti V
Gesin met tieners

Aangenaam verras!

Pragtige chalet, uiters gerieflik en skoon. Geen verveelde oomblik, groot verskeidenheid stap en MTB-roetes. Avontuur-aktiwiteite om die hoek. Die stilte, sterre en voëllewe is ongelooflik. Heerlik perdgery en voel weer mens! Montusi se diens is onverbeterlik.

Christoff L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff L
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging en ongelooflike views.

Ek sal aanbeveel vir enige tipe vakansie, saam met 'n gesin of saam met vriende.

Deon K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Gesin met tieners

Uitstekend.

Uitstekend, skoon, mooi en goeie ligging. Dit was baie lekker, ons kom weer!

Diego C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diego C
Saam met vriende

Lieflike plek, sal weer teruggaan, goeie waarde.

Ons was almal baie gelukkig met die kothuis, the ligging en die geriewe. Dit is 'n goeie plek om jou batterye te herlaai.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely place, will be going back, great value.

We where all very happy with the chalet, the location and the facilities. It's a great place to recharge your batteries.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wim A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Lieflike kothuis, pragitge uitsigte, tuine en swembad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful.

Lovely cottage, beautiful views, gardens and swimming pool.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Irene S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S
Gesin met tieners

Rus vir die siel en gemoed. Presies waarvoor ons op soek na was.

Baie lekker. Perfek. Idillies.

Michael W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, beautiful area.

The location is spectacular, the accommodations were great. It is a little bit unclear what the relationship of the cottages, which are separately owned, is to Montusi Lodge, but the Lodge was friendly and gave us the information and help we needed (there is no one else specifically to call if there is a problem in the cottages, but since there were no problems, we had no trouble).

Andreas V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location with a stunning view.

We booked a 4 sleeper self-catering cottage and got a big house with 3 bedrooms an a stunning view (Cottage Nr. 4). We enjoyed our stay and the great nature around the Montusi Lodge.

Betsie W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oortref verwagtinge.

Veilig, gerieflik, skoon en netjies. Alles wat nodig is.

Naomi P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil net terug gaan!

Sodra daar weer 'n geleentheid is moet ek teruggaan na hierdie plek! Dit was so rustig en mooi.

Kobi B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi B
Saam met vriende

Gerieflike huis met alles wat nodig is met 'n pragtige uitsig.

Sien sterre.

Shannon T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon T
Saam met vriende

It was beautiful, Montusi is so well kept. Good lawns!

We were really impressed. The cottage we stayed in was gorgeous and the service was amazing!

Therese P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwikking vir mens se siel so tussen die berge!

Pragtige omgewing en `n pragtige oord!

Ronald R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald R
Gesin met klein kinders

High end accommodation.

We stayed in a self-catering cottage with our 2 year old son. The cottage is big, neat, clean and it has everything you need. The restaurant is splendid and the facilities are very good. Staff is helpful and friendly. Go to this place!

Pieter & Janine C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter & Janine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aan te bevele!

Ons is vertroud met 'The Caverns' en was verras en bly om te hoor dat Montusi deel is van die familiebesigheid. Het die 8 km en 9 km staproete ook gedoen en wat 'n plesier. Alles mooi duidelik gemerk. Die akkommodasie meer as wat ons verwag het. Soos konings gevoel. Baie baie dankie en sal definitief weer daar kom asemskep!

Donovan D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie met 'n asemrowende uitsig.

Die omgewing is prag mooi en baie baie rustig waar jy jouself kan vind.

Lien P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien P
Gesin met klein kinders

Die kothuis is luuks, lekker en koel! En die uitsig is asemrowend.

Ons het ons verblyf by Montusi terdeë geniet. Die kothuis is ruim en het alles wat 'n mens nodig het. Die tuine is pragtig en die uitsig asemrowend. Dis rustig, veilig en goed vir die siel.

Willie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en lekker stil.

Het dit baie geniet!

Grea W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grea W
Gesin met klein kinders

Lieflike omgewing en uitsigte oor berge.

Fantastiese voëllewe en verblyf. Staf voortreflik en vriendelik. Heerlike kuier gewees met kinders en kleinkinders.

Brandon S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en rustig.

Ons sien na die tyd daar weer kans vir elke dag se rush.

Nele H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, well equipped cottage on wonderful location.

Large and well equipped cottage, warm welcome, beautiful spot!

Jan Carel C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Carel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike 2 nagte wegbreek gehad, ons chalet was volledig toegerus, baie lekker gebly.

Ons het heerlik gebly in `n volledig toegeruste chalet met `n pragtige uitsig oor die Drakensberge. Vriendelike diens ervaar, sal beslis weer gaan.

Chris V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met tieners

We enjoyed our time at Montusi away from the city.

We enjoyed the tranquil environment at Montusi away from the city.

Lizette V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met vriende

Wegbreek uit die stad.

Ons was moeg en het 'n wegbreek uit die stad nodig gehad. Hier het ons die stilte en mooi omgewing baie geniet. Die personeel is vriendelik en die eenheid is baie goed toegerus. Dankie vir 'n heerlike wegbreek. Ons sal vir seker weer wil gaan kuier.

Ronél V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige 'cottage' en wonderlike natuurskoon.

Ons het heerlik by Montusi gebly. Rustigheid, privaatheid, netheid en luuksheid is wat ons daar beleef het. Ek moet die wandelpaaie wat baie goed aangedui is, en wat mens na pragtige plekke lei, spesiaal noem. Definitief ook die personeel vir hulle vriendelikheid en hulpvaardigheid.

Montusi Self-Catering Cottages's terugvoer

Liewe Ronel
Verskoon asseblief my Afrikaans.
Baie dankie vir hierdie verslag.
Lindsay Du Plessis - 'n engelse Du Plessis

Montusi Self-Catering Cottages
Enid K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik by Montusi se netjiese selfsorgeenhede gebly en was baie beïndruk met diens van die personeel.

Ons het besluit om ons 25ste huweliksherdenking in die Drakensberge te gaan vier. Na 'n internetsoektog, het ons by Montusi bespreek en was baie beïndruk met die gasvryheid van die personeel. Die verblyfeenheid / oord is uiters netjies en daar is heelwat aktiwiteite sou mens daarvan gebruik wil maak. Ons het 'n puik uitsig gehad oor die berge, en het baie gestap in die pragtige omgewing. Thanks Melissa and personnel!

Montusi Self-Catering Cottages's terugvoer

Liewe Hein
My Afrikaans is so swak. Ek wens Melissa was hier om hierdie reaksie te skryf.
Baie dankie vir die goeie rapport.
Lindsay Du Plessis

Montusi Self-Catering Cottages
Roelof M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M
Gesin met tieners

Verblyf te Montusi Cottages.

Verblyf is uitstekend, skoon en uiters netjies. Kan dit ten sterkste aanbeveel. Personeel is uiters hulpvaardig en vriendelik. Absolute waarde vir geld.

Montusi Self-Catering Cottages's terugvoer

Liewe Mnr. en Mev. Roelof
Baie dankie vir hierdie vriendelike woorde.
Ons sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom na Montusi.
Lindsay Du Plessis

Montusi Self-Catering Cottages
Magdel P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel P
Saam met vriende

Dit was gerieflik, rustig en skoon in 'n pragtige omgewing.

Mal daaroor!

Julie V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, stil en een van die beste plekke om te rus.

Op hulle webwerf word daar geen pryse gegee van die ekstra dinge wat geniet kan word nie. Dis ook baie duur om te betaal vir elke liewe sport wat jy wil doen. Ons voel dat hulle net vir die oorsese reisiger voldoen en nie vir die Suid Afrikaanse mense nie. Verder 'n pragtige plek.

George S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Uitstekende waarde vir geld.

Sien sterre.

Carl E - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, stil opset met mooi uitsig.

Montusi Self-Catering Cottages word hoog aanbeveel. 'n Baie rustige, netjies en gerieflike plek.

Lize M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M
Gesin met tieners

Onbeskryflike uitsig, gesellige gesinsaande voor die vuur en heerlike verblyf.

'n Plek waar jy behoorlik jou batterye kan herlaai. Daar is iets vir die hele gesin ─ van sit op die stoep en die skoonheid om jou indrink, tot stap in die berge rondom Montusi saam met die gids, tot perdry. Tyd vir familie om weer kwaliteittyd saam te spandeer in 'n heerlike kothuis met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Volledig toegerus, netjies, gemaklik en veilig. Montusi is die tipe plek waarheen mens wil bly terugkom om bietjie van die lewe te vergeet.

Allan S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, besonderse mooi gemeubileerde eenheid, pragtige uitsig en onberispelik skoon.

Dit was 'n baie aangename ervaring/ Ons kan Montusi met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Lorretta B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorretta B
Gesin met klein kinders

Rustig, asemrowend!

Die perfekte plek om jou boek klaar te lees, of te skryf. Lekker staproetes met asemrowende uitkykpunte. Net die plek vir "Blue Sky thinking" of 'n herlaai na die gejaag van die stad.

Sylvia Z - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters goed toegerus en baie gerieflik.

Vir 2 bejaardes (75+) is dit die ideale wegkomkans. Ruim, gerieflike kombuis vir selfsorg, met ook die opsie om op bestelling 'n 5-ster-ete by die lodge te gaan geniet.

Juanita S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita S
Gesin met tieners

Ons het 'n heerlike tyd gehad, die staproetes is goed gemerk en die fasiliteite was ook baie goed.

Die breekware in die kombuis was nie baie skoon nie. Dit blyk asof die staf net alles in die skottelgoedwasser plaas, insluitende potte en oondgebruikte bakke en dit kom nie skoon uit nie. Die glase en koppies was ook nie skoon nie en ons moes dit eers was voor gebruik.

Montusi Self-Catering Cottages's terugvoer

Dear Juanita,

Thanks for your review. We are so pleased you had an overall good experience.
We are sorry that the kitchen goods were not clean. We wish you had let us know immediately and we would've rectified the situation straight away!

All the best,
Lindsay

Montusi Self-Catering Cottages
Andre R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Gesin met tieners

Most comfortable and ideal accommodation with splendid view of the Amphitheater.

Please see our rating.

Gunther C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gunther C
Gesin met tieners

Alles wat jy nog altyd in 'n wegbreek wou hê.

Puik plek om net weer mens te word. Ongelooflike ligging.

Conrad V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsigte met goed toegeruste akkommodasie.

Die natuurskoon is hemels. Die uitsigte en omgewing is van die beste. Die akkommodasie is 5-ster gehalte. Die voëllewe is volop. Die terrein is netjies en die week was heerlik en rustig. Ons sal weer wil gaan.

Pierre S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Baie aangenaam. Ongelooflik mooi.

Willie P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P
Gesin met tieners

Netjies, skoon en goed toegerus.

As jy van avontuur hou is dit die plek met al die staproetes, bergfietsroetes, kunsvlieghengel en tennis speel, en nie gepraat van die wonderlike berg-uitsigte nie. Om die draai is All Out Adventure wat jou lekker besig kan hou.

Paul R - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul R
Gesin met tieners

Very pleasant!

Very nice house.

Linda C - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place to stay! Beautiful views, well-maintained.

We stayed in a 6 sleeper self-catering cottage and enjoyed every bit. The view and the accommodation was wonderful. Very well equipped, spacious and unique layout. Service very good.

Keith C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Keith C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall, a great experience.

See the stars.

Rene G - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stil, rustige omgewing! Net waarna enige stadsmens smag.

Montusi is definitief aanbeveelbaar. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die hele terrein is skoon en netjies. Die huis waarin ons gewoon het, was baie skoon en netjies en alle toerusting was beskikbaar. Die instandhouding was deeglik gedoen elke dag. Ons het die naweek baie geniet en sal definitief weer daar tuisgaan.

was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montusi Estate, langs die D119, Noordelike Drakensberg, 50 km vanaf Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYWU3NmQzLTQzNmQtNDM3NC04NGM4LWM5Y2E2YjhjYzY0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 61 5 1 5 Montusi Estate, off the D119 Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.623901016476 29.026163047955
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!