Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montusi Self-Catering Cottages

Selfsorgkothuis - slaapplek vir 4
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer en 2 badkamers word deur spriaaltrappe bereik. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die privaat stoep het 'n braai en 'n uitsig op die berge.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Badhanddoeke en linne word voorsien.

Huisreëls

Rook is verbode in al die geboue.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ongelukkig word vure nie op winderige dae toegelaat nie.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, maar dit sluit nie die skottelgoed in nie.
Gaste in of buite enige kothuis mag nie 'n lawaai maak wat die ander gaste versteur nie.
Gaste is aanspreeklik vir alle breekskade, tekorte of verliese aan linne, meubels, items en afwerkings in hul kothuis en aan die Montusi Landgoed wat deur hulle veroorsaak word tydens hul verblyf.
Die eetarea by Montusi Mountain Lodge is slegs beskikbaar vir selfsorggaste vir ontbyt en aandete in die stilseisoen, mits dit spesiaal versoek word. Besprekings is noodsaaklik en moet 1 dag voor die tyd gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 45%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkothuis - slaapplek vir 6
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhede het elkeen 2 slaapkamers en 2 badkamers op die onderste verdieping en 1 slaapkamer wat via 'n spiraaltrap bereik word. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kothuis het 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea, eetkamertafel, kombuis en 'n stoep. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei toegerus. Verder is daar ook braaigeriewe. Geen vure word egter op winderige dae toegelaat nie. Die kothuise word daagliks skoongemaak, maar skottelgoed word nie gewas nie. Al die eenhede het TV's met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Badhanddoeke en linne word voorsien.

Huisreëls

Rook is verbode in al die geboue.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ongelukkig word vure nie op winderige dae toegelaat nie.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, maar dit sluit nie die skottelgoed in nie.
Gaste in of buite enige kothuis mag nie 'n lawaai maak wat die ander gaste versteur nie.
Gaste is aanspreeklik vir alle breekskade, tekorte of verliese aan linne, meubels, items en afwerkings in hul kothuis en aan die Montusi Landgoed wat deur hulle veroorsaak word tydens hul verblyf.
Die eetarea by Montusi Mountain Lodge is slegs beskikbaar vir selfsorggaste vir ontbyt en aandete in die stilseisoen, mits dit spesiaal versoek word. Besprekings is noodsaaklik en moet 1 dag voor die tyd gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 45%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montusi Estate, langs die D119, Noordelike Drakensberg, 50 km vanaf Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYWU3NmQzLTQzNmQtNDM3NC04NGM4LWM5Y2E2YjhjYzY0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 296 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 Montusi Estate, off the D119 Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.623901016476 29.026163047955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem