Mooi Bly
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
liesbeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 115
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Dena L - Mei 2024
Algehele gradering
Secluded serenity: a tranquil retreat at Merlot Cottage.
Lees meerMooi Bly se terugvoer
Thanks . Looking forward to welcoming you again!
Elmarie S - Apr 2024
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Mooi Bly se terugvoer
Hi Elmarie, ja, ek noem graag dat my gaste niks in hulle karre moet los nie. MooiBly voel so lekker en rustig en wanneer daar iets weg raak, soos wat dit oorals in ons pragtige land kan gebeur, is dit glad nie lekker. 99 keer gebeur daar niks nie (het vorige week nog gaste gehad wat met skuifdeure oop geslaap het om die geluid van die paddas, Kaapse ooruil en naguiltjie te hoor....) maar 'be safe than sorry' is maar een van die dinge wat ek noem, en dan is dit elkeen se besluit.
Hesta L - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer. Uitstekende waarde.
J-j P - Des 2023
Algehele gradering
Ons was 'n gesin van 4 wat by Mooi Bly gebly het, daar was meer as genoeg spasie.
Mooi Bly se terugvoer
JJ, ek is 'n gasvrou
Sien uit om julle weer te sien! Groete, Liesbeth
Francois T - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier en uitstekende waarde vir geld.
Mooi Bly se terugvoer
Ek het Francois gevra vir terugvoer oor die sterre. Dit is 'n deel van sy antwoord:
Hi Liesbeth, dit gaan goed dankie, en hoop by julle ook. Ek is seker dit was en darem nie net 2 nie! Die skoonmaak dames het ons nie gebruik nie, ons het hulle gevra om nie te kom nie. Die 3/5 wat ek vir netheid gegee het gaan bloot daaroor dat dit nie 5 ster geriewe is nie en mens dit nie moet verwag nie, maar daarom het ek 5/5 vir waarde vir geld gegee. Daar was absoluut niks fout nie.
Die waarskuwing wat jy gegee het om nie goed buite te los nie, laat dit mens net 'n bietjie ongemaklik voel (nie noodwendig onveilig nie). Ek beveel Mooibly ten sterkste aan en sal weer by julle bly vir die regte geleentheid. Hoop dit verduidelik.
Henk B - Des 2023
Algehele gradering
Ons sal Mooi Bly beslis aanbeveel.
Suzanne J - Okt 2023
Algehele gradering
Ontspannend, gasvry en 'n tuiskom-gevoel.
Bennie V - Aug 2023
Algehele gradering
Mooibly is weer uitstekend.
Sarel J - Aug 2023
Algehele gradering
10 uit 10.
Marina F - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en plaasatmosfeer.
Mooi Bly se terugvoer
Dankie vir die sterre. Dis seker die manne wat so baie gelukkig was.
Bennie V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het 'n mooi plek gesoek naby Paarl om vandaar na plekke in die Skiereiland te gaan.
Mooi Bly se terugvoer
Baie dankie Bennie vir die gevleuëlde woorde.
Lesley I - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely, quiet setting.
Shirley H - Jul 2023
Algehele gradering
Rustic, beautiful accommodation.
Mooi Bly se terugvoer
Thank you Shirley. it was a pleasure to accommodate your group.
Grantham F - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful!
Mariska C - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Cheri V - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek op die wynplaas.
Sheryl P - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Lees meerTrudie F - Apr 2023
Algehele gradering
Top class host.
Edgar S - Apr 2023
Algehele gradering
This location is really perfect! So ideal for relaxation and getting in touch with nature.
Antonie B - Apr 2023
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Stephanie W - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect getaway!
Judith D - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf en gasvrou was baie vriendelik.
Alta J - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige area, vriendelike ontvangs, netjese akkomodasie.
Mooi Bly se terugvoer
Baie dankie. Meer as welkom enige tyd.
Mini L - Jan 2023
Algehele gradering
Good.
Mooi Bly se terugvoer
Thank you. It was lovely to have you and all friends at MooiBly.
Russell H - Des 2022
Algehele gradering
Brilliant location, and excellent service.
Mooi Bly se terugvoer
Dankie. Hoop ons sien mekaar een dag weer.
Bernadette B - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige, kalme mooi atmosfeer met 'n besonderse uitsig.
Jetske F - Aug 2022
Algehele gradering
'n Lekker rusplek om voete in die lug 'tuis' te kom na ander verpligtinge in die omgewing.
Sorein S - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelik verwelkom, pragtige huis en omgewing, rustig, waarde vir geld.
Tanya L - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Lizandri B - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties, ontspannend en net plain lekker.
Mooi Bly se terugvoer
Dankie, dit is altyd lekker om te hoor.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Francois J - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier in 'n pragtige setting. Atmosfeer was rustig en die diens puik.
Kate G - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Arthur E - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Mooi Bly se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Ek glo ons almal droom van 'n Suid-Afrika waar ons deure kan ooplos en jou fiets in die middel van die pad kan los tot more. Ek is liewer versigtig en vra met daardie rede om net alles veilig te hou ook op MooiBly.
Ek sien 3 sterre vir area, ek hoop dis duidelik genoeg op die webtuiste dat MooiBly op 'n plaas is net buitekant Paarl en Wellington. Dit vat jou 6 to 10 minute tot altwee dorpe en die N1. Franschoek en Stellenbosch is 30 tot 35 minutes se ry en Kaapstad en die lughawe, met gewone verkeer, net onder 'n uur.
Groete en mooibly, Liesbeth.
Elizabeth (Bettie) B - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi lgging, maar warm. Swembad was heerlik.
Lizanne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer in 'n rustic cottage, maar let op die kwelpunte.
Lees meerMooi Bly se terugvoer
Hi Lizanne,
Baie dankie vir die resensie. Wens jy het my laat weet van die waaier, sou dadelik vir jou 'n nuwe een gebring het. Ons het iemand gekry om te kom kyk na die Wi-Fi, ongelukkig was die kabels verkeerdelik gekonnekteer. Baie jammer daaroor.
Ons stel altyd ons gaste in kennis om niks in die kar te los nie en hul deure saans te sluit, ongelukkig bly dit 'n realiteit in Suid-Afrika.
Hoop om julle eendag weer te kan akkommodeer.
Groete, Liesbeth
Christiaan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Sommer dadelik tuis gevoel.
Andrea G - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Anelda C - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Felicity J - Okt 2021
Algehele gradering
Ek wou 'n rustige, omring met natuur en die geluid van die natuur experience hê. Ek kon al die criteria by Mooi Bly kry. Fantasies.
Jowayne A - Okt 2021
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Mooi Bly se terugvoer
Hi Jowayne, baie dankie, ek is bly dit was baie beter as wat jy verwag het :) Volgende keer is ek by die huis om jou te verwelkom, tensy jy weer bespreek wanneer ek uit is om wyn te verkoop!!
Groete en MooiBly,
Liesbeth
John S - Aug 2021
Algehele gradering
Great stay with a very accommodating host, Liesbeth.
Bridget W - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful, relaxing, gorgeous cottages.
Mooi Bly se terugvoer
You're more than welcome!
Sacha R - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese naweek by Mooi Bly!
Gert M - Aug 2021
Algehele gradering
Die kothuis was skoon netjies en goed toegerus vir my doel.
Lees meerLaura T - Mei 2021
Algehele gradering
Baie akkommoderend en gasvry.
Carmen H - Apr 2021
Algehele gradering
Tyd was kort, maar indien ek weer in daardie rigting gaan, sal ek beslis weer daar bly.
Mooi Bly se terugvoer
Dankie om altwee my huisies so netjies te los! Dit was n voorreg om julle 8 en Pikkewyn te ontmoet!!
Christopher S - Mrt 2021
Algehele gradering
We were made felt very welcome since the time we arrived there.
Manya B - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful, peaceful stay.
Faieza W - Jan 2021
Algehele gradering
Breathtaking, safe, tranquil, little heaven.
Lees meerMooi Bly se terugvoer
Dankie as jy advertensie maak vir Merlot cottage, gaan daar n dag kom dat hy volbespreek is wanneer jy nou net wil kom.
Colleen W - Des 2020
Algehele gradering
It was an awesome weekend stay.
Nerina V - Nov 2020
Algehele gradering
Was heerlik, sal dit enige tyd aanbeveel.
Lise T - Nov 2020
Algehele gradering
Lieflike plek van rus, saam kuier en net wees.
Kobie V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing, netjies en skoon.
Jacob G - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker op die plaas
Deveron V - Nov 2019
Algehele gradering
Very nice and cosy. Definitely value for money.
Mooi Bly se terugvoer
Dit was lekker om jou en inge te ontmoet!
Bly julle het dit geniet!
Mathew V - Nov 2019
Algehele gradering
Great accommodation and relaxing environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Puik akkommodasie en ontspanne omgewing.
Die fasiliteit was baie aangenaam. Ideaal om 'n naweek weg van die stadslewe te geniet. Heerlike braai- en swembadgeriewe. Dit is naby baie Paarl-wynlandgoedere, dus 'n goeie aanbeveling vir 'n paar dae.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ria S - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige verblyf op 'n pragtige wynlandgoed.
Hendrik N - Sep 2019
Algehele gradering
Vars ervaring.
Mooi Bly se terugvoer
Dankie, ons hoop ons sien mekaar weer.
Anna D - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlijk verblijf gehad.
Mooi Bly se terugvoer
Heel hartelijk dank. Het was ook leuk jullie hier te hebben. Tot in Oktober.
Wendy H - Jun 2019
Algehele gradering
Friendly hosts and awesome views and peaceful beautiful place.
Mooi Bly se terugvoer
Baie dankie. Hoop julle kom kuier weer eendag!
Jan D - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker om weer daar tuis te gaan.
Mario R - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige plaas met groen tuin, voel of mens honderde kilometers van die stad is.
Lees meerDuolet W - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Anneke B - Mei 2019
Algehele gradering
Diefstal is probleem in die nag - alles moet ten alle tye gesluit wees.
Lees meerAnca S - Mrt 2019
Algehele gradering
Amazing.
Brenda F - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig.
Mooi Bly se terugvoer
Dankie sien hopenlik vinnig weer, maar dan net vir vakansie!
Lizelle R - Des 2018
Algehele gradering
Worth it!
Mooi Bly se terugvoer
Dankie! Sien vinnig weer.
Heidi D - Nov 2018
Algehele gradering
Die ontspannendste wegbreekplekkie ooit.
Mooi Bly se terugvoer
Julle dames is weer welkom.
Hennie M - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik in die natuur.
Armand S - Okt 2018
Algehele gradering
Mooiste omgewing met die lekke-ste rus!
Petro L - Sep 2018
Algehele gradering
Snoesige kothuis.
Dirk M - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker rustig!
Mariette F - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het al voorheen hier gebly en sal weer.
Mooi Bly se terugvoer
Dankie!. Sien weer.
Etienne G - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflike, rustige plaasatmosfeer, vriendelike, behulpsame eienaars.
Carl C - Okt 2017
Algehele gradering
Stil en rustige plekkie om te gaan ontspan.
Deon F - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig, mooi, lekker en vriendelike mense.
Daniel V - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker en rustig, aangenaam, geen klagtes, vriendelike eienaars, baie behulpsaam.
Mooi Bly se terugvoer
Baie Dankie!
Marinette G - Sep 2017
Algehele gradering
Die beste uitsig en perfek vir lekker rustige aande.
Lees meerHanelle F - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne plaasverblyf in 'n goed ingerigte huisie met alles wat jy kan nodig kry.
Mooi Bly se terugvoer
Dankie Hannelle. Ook lekker om te sien hoe julle twee so lekker gestap het met die honde.
Mariette S - Jul 2017
Algehele gradering
Sakpas, gerieflik en baie aangenaam.
Herman S - Jul 2017
Algehele gradering
Perfekte plaas-atmosfeer.
Mooi Bly se terugvoer
Dankie, hoop ons sien julle weer.
Danie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, gasvry ontvang. Sal weer daar tuisgaan.
Mooi Bly se terugvoer
Baie dankie. Julle kan maar enige tyd weer kom.
Yolandi S - Mrt 2017
Algehele gradering
Anders as geadverteer.
Corle V - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, pragtige en ontspanne kuierplekkie!
Lena B - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik.
Mooi Bly se terugvoer
Ai foei Lena, baie jammer. As al die mense hulle huisie en motor so mooi sou toemaak as julle maar ongelukkig is daar te veel wat selfone en skootrekenaars sommer buite of by die swembad los, kamera's en handsakke in hulle motors. Dit voel vir my so baie lekker wanneer mense vir my sê ek moet Emmanuel bedank vir sy dienste.
Dankie vir die sterre!
Jean O - Apr 2016
Algehele gradering
Baie gasvrye en akkommoderende eienaars.
Corlene J - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou by 'n netjiese, pragtige en skoon gastehuis/plaas.
Rob Van Den Bosch R - Mrt 2016
Algehele gradering
Basic.
Alet V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasopset waar 'n mens lekker kan rus.
Dennis W - Nov 2015
Algehele gradering
Lovely place, well kept gardens, friendly people.
Riaan V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker, rustige en mooi omgewing.
Mooi Bly se terugvoer
Baie dankie.
Celeste R - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker wegbreek op 'n pragtige plaas!
Mooi Bly se terugvoer
Baie dankie Celeste.
Trudy B - Aug 2015
Algehele gradering
Vreeslik lekker!
Mooi Bly se terugvoer
Baie dankie Trudy, hoop die olywe was lekker en hoop jou man het darem 1 geprobeer.Groete uit die Boland aan julle, die ander kant Suid Afrika!
Gerrie S - Aug 2015
Algehele gradering
Gorgeous back-drop, the bluest skies, the warmest fires, delicious wines - can't think of anything better!
Mooi Bly se terugvoer
Baie dankie.
Mirandi V - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het vir 5 nagte by Mooibly gebly. Goeie afslag gekry.
Lees meerMooi Bly se terugvoer
Ek het genoem dat sy haar eie warm water sakkies moet bring (ek gee dit nie want daar is mense wat daarvan hou om dit onder hulle armpitte te sit, en ander by hulle tone) en as jy nog ‘n kombersie vra, gaan ek dit natuurlik gee :) Maar as jy niks vra nie, kan ek nie weet nie. Sy was ook al in ‘n huisie met 6 beddens en het gese sy kan komberse van die derde slaapkamer vat.
Wil dit maar net noem, dit was baie vriendelike mense. Sy het toe 1 skoen vergeet en ek het al die moeite gedoen om haar vriendin in die dorp op ‘n sekere uur te gaan sien om die skoen terug te gee.
groete,
Liesbeth
PS ek is n belg, probeer maar net in afrikaans te skryf, jammer vir die foute
Irral N - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker!
Donovan S - Jun 2015
Algehele gradering
Dit was fantasies.
Anne-mari O - Des 2014
Algehele gradering
Lekker sentraal vir 'n klomp uitstappies en by wynroetes en baie ander toeriste-aantreklikhede.
Magda S - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekend.
Hennie G - Okt 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, netjies en stil.
Melanie P - Jul 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike wegbreek!
Lees meerElmien O - Jul 2014
Algehele gradering
Heerlik! Mooiste uitsig!
Ursula D - Mei 2014
Algehele gradering
Heerlik en baie gasvry.
Natli R - Mrt 2014
Algehele gradering
Gemaklik groot; gerieflik; lieflike tuin.
Ronel B - Mrt 2014
Algehele gradering
Wat 'n heerlike ondervinding!
Anneke D - Mrt 2014
Algehele gradering
Peaceful and relaxing with beautiful views.
Elsa V - Mrt 2014
Algehele gradering
Op die plaas, eenvoudig, rustig, lekker vir die kinders, met plaasdiere en 'n swembad.
Lees meerAndre J - Jan 2014
Algehele gradering
Vriendelike mense wat uit hul pad gaan om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.
Rose B - Des 2013
Algehele gradering
Goed.
Bennie S - Okt 2013
Algehele gradering
Goed.
Landi C - Okt 2013
Algehele gradering
Baie mooi!
Estelle M - Okt 2013
Algehele gradering
Baie mooi, rustige en veilige vakansie!
Tharina L - Sep 2013
Algehele gradering
Uitstaande waarde vir geld, pragtige omgewing, vriendelik en gasvry.
Martha B - Sep 2013
Algehele gradering
'n Pragtige plek en werklik waarde vir jou geld!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinbosch-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap