LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mooigezicht | LekkeSlaap
+55

Mooigezicht

Mooigezicht Studio - Geen uitsig
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Dit is 'n knus ateljeewoonstel met 'n dubbelbed en 'n oopplan-kombuis/TV-kamer met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n patio met 'n Weber. Let wel dat hierdie eenheid nie 'n see-uitsig het nie. Dié studio is geskik vir paartjies met 'n klein kind. Gratis parkeerplek en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

'n Engelse ontbyt-buffet is teen ekstra koste per persoon beskikbaar en word daagliks vanaf 06:30 tot 10:00 binne stapafstand vanaf die instansie bedien. Ontbytkoepons kan ook met aankoms versoek word en moet by die ontbytkamer die volgende oggend getoon word. Gaste moet asb. nie hard musiek speel of raas nie. Geraas moet tot 'n aanvaarbare vlak beperk word sodat ander gaste nie gesteur word nie. Skoonmaakdienste is opsioneel vir selfsorg-eenhede en beloop R100 per dag. Dit moet met aankoms gereël word. Wasgoeddienste beloop 'n ekstra koste van R100 per bondel per dag. Dit moet met aankoms gereël word. Kinders tussen 0 en 18 jaar se tarief word by die volwassenes se tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mooigezicht Gesinskamer Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 950
per eenheid
Beskrywing

Die Mooigezicht gesinseenheid is 'n drieslaapkamerhuis met 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met DStv-toegang. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n klein, addisionele kamer met 2 enkelbeddens en gedeelde badkamer. Die Gesinseenheid het die mooiste uitsigte op die berg van al die kamers af. Gaste kan langs die kaggel opkrul op koeler aande.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

'n Engelse ontbyt-buffet is teen ekstra koste per persoon beskikbaar en word daagliks vanaf 06:30 tot 10:00 binne stapafstand vanaf die instansie bedien. Ontbytkoepons kan ook met aankoms versoek word en moet by die ontbytkamer die volgende oggend getoon word. Gaste moet asb. nie hard musiek speel of raas nie. Geraas moet tot 'n aanvaarbare vlak beperk word sodat ander gaste nie gesteur word nie. Skoonmaakdienste is opsioneel vir selfsorg-eenhede en beloop R100 per dag. Dit moet met aankoms gereël word. Wasgoeddienste beloop 'n ekstra koste van R100 per bondel per dag. Dit moet met aankoms gereël word. Kinders tussen 0 en 18 jaar se tarief word by die volwassenes se tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 174, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG0k3YOyUCnWtyhaJxD7jLj5zBV33UQeULlQq7yTUDCRC4E15Xi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag(plek vir 2) 53 5 1 5 174 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -28.518479897596 28.418270909806
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!