LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mooigezicht | LekkeSlaap
+55

Mooigezicht

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir Mooigezicht
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Yolanda B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B

Aangenaam, huislik en baie lekker.

Ons is baie vriendelik ontvang, dadelik tuis gevoel, daar heers 'n huislike atmosfeer. Baie netjies en goed toegerus.

Mooigezicht's terugvoer

Goeiemore Yolanda
Dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n plesier om julle te kon huisves, ons sien uit na julle volgende oorbly.
Geseende daggie verder
Vriendelike groete
Clarissa

Mooigezicht
Wouter T - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en gasvry ontvang met aankoms. Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons kuier baie gerieflik te maak. 10 uit 10 vir hulle.

Mooigezicht is ideaal geleë in die hoofstraat, naby genoeg aan die besighede, maar ook tog ver genoeg om die rustigheid te waardeer.

Mooigezicht's terugvoer

Goeiemore Wouter
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê en ons is verheug om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Geseende daggie verder.
Vriendelike groete
Clarissa

Mooigezicht
Johan A - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis en baie goed ingerig.

Die gastehuis is goed ingerig, genoeg koffie, tee, melk en verversings.

Mooigezicht's terugvoer

Goeiemore Johan
Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit.
Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende bespreking.
Baie dankie.
Geseende daggie verder.
Vriendelike groete
Clarissa

Mooigezicht
Stephan L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan L
Gesin met klein kinders

Baie lekker familiehuis vir 'n wegbreek.

Met genoeg slaapplek vir 4 kinders en berge oral in sig is dit 'n baie lekker wegbreekplekkie. Dis ook binne stapafstand van die Clarens markplein en meeste van die restaurante.

Mooigezicht's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek's bly julle het die berge geniet en kon stap waarheen julle wou. Dankie

Mooigezicht
Stephan S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Nie enige uitsig nie, maar waarde vir geld.

Mooigezicht's terugvoer

Goeie more Stephan

Dankie vir jou terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien.
Geseende daggie verder.
Vriendelike groete
Mooigezicht

Mooigezicht
Hugo V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie mooi en netjies veilig en naby aan dorp geleë.

Mooigezicht's terugvoer

Goeie more Hugo
Dankie vir jou positieve terugvoer, ons is baie dankbaar.
Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons is bly julle het die tydjie by ons geniet.
Mag julle 'n baie geseende daggie verder hê.
Vriendelike groete
Clarissa

Mooigezicht
Lizel V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V
Gesin met tieners

Uitstekend.

Baie lekker vir gesin. Ruim en mooi. Vriendelike en behulpsame personeel.

Mooigezicht's terugvoer

Goeiemore Lizel
Dankie vir jou pragtige terugvoer.
Ons is baie dankbaar dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Dit was 'n plesier om julle hier te he. Mag julle 'n baie geseende week he.
Vriendelike groete
Clarissa

Mooigezicht
Jozelle S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozelle S

Van die SMS- informasie tot die laaste oggendgroet was die kontak met Klarissa en Julia regtig vriendelik en professioneel. Ons het heerlik gebly en lekke gerus!

Ek het saam met my ma vir 5 dae rus en afskakel gaan soek en dit gekry. Die Studio was gerieflik, skoon en gemeubileer met pragtige, praktiese oudhede met alle moderne benodighede. Net een voorstel sal wees om die stort ouermens-vriendelik te maak deur 'n handreling teen die muur binne aan te bring. Maar ons sal definitief weer daar wil gaan kuier!

Mooigezicht's terugvoer

Goeiemore Jozelle
Baie dankie vir jou spesiale terugvoer. Ons is baie bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het.
Ons sal beslis na die voorstel kyk, baie dankie daarvoor.
Dit was 'n plesier om julle hier te he en ons sien uit na julle volgende kuier. Mag julle 'n baie geseende week he
Vriendelike groete
Clarissa

Mooigezicht
Sané N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sané N
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly. Ruim plek met 'n baie lekker stoep. Skoonmaakdienste ook goed.

Goeie waarde vir geld. Netjiese en goeie geriewe.

Mooigezicht's terugvoer

Goeie more Sane

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons is so dankbaar dat julle die tydjie hier by ons geniet het.
Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Ek hoop julle het 'n baie geseende daggie
Vriendelike groete
Clarissa

Mooigezicht
Riaan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en stapafstand van die middedorp.

Lekker privaat en naby genoeg om te loop na die brouery. Baie vriendelike eienaar. Sal weer hier bly.

Mooigezicht's terugvoer

Goeie dag Riaan,

Baie dankie ons waardeer jou resensie.

Mooigezicht
Menahem F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menahem F
Gesin met tieners

Perfect spot for a family long weekend.

Lovely place for a Clarens getaway. The view is OK - partially obscured by roofs, but still lovely. It's close enough to the center to be able to walk, but distant enough to avoid the busyness and noise.

Mooigezicht's terugvoer

Thank you for your review, much appreciated. Thank you for the 5-star rating.

Mooigezicht
Alexa S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alexa S
Gesin met klein kinders

Not as great as I thought but ok.

A nice place but the pictures promise more. The pictures look like it's a modern place but the rooms (the furniture) and especially the bathroom is quite old. But nice location and a lovely garden.

Mooigezicht's terugvoer

Thank you for your review. The pictures were taken months ago and reflect the rooms and furniture. We are sorry that you misinterpreted the pictures.

Mooigezicht
Evan B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby, skoon en gerieflik.

Lekker verblyf naby die dorp, ons het die hele naweek gestap. Die dorp het waterprobleme gehad maar die verblyf was lieflik en goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Close, clean and comfortable.

Great stay close to town, we walked for the whole weekend. Town was experiencing water issues but accommodation was lovely and good value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mooigezicht's terugvoer

Good day Evan,

Thank you for your review. Sorry for the inconvenience it caused. Thanks

Mooigezicht
Jurie C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier en baie tuis gevoel.

Mooigezicht bied die perfekte kombinasie tussen diens en gasvryheid en privaatheid. Net een voorstel, 'n rakkie of twee en 'n paar hake in badkamer vir toiletsakkies en klere.

Mooigezicht's terugvoer

Baie dankie vir die resensie en ook vir die voorstel. Ons waardeer dit so baie as gaste voorstelle maak omdat ons nie altyd daaraan dink nie. Ons gee beslis aandag daaraan.

Mooigezicht
Frikkie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie beter verwag.

Verblyf was baie luuks en aangenaam.

Mooigezicht's terugvoer

Sjoe, dit is heerlik om so 'n resensie te lees, baie dankie. Dankie vir die tyd wat jy geneem het om dit te skryf. Baie dankie.

Mooigezicht
Christa M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil, pragtige huisie om te bly.

Het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon, doodstil gewees en kon lekker rus. Baie sentraal, ons het gestap waar ons wou wees. Sal Mooigezicht, vir seker vir almal aanbeveel.

Mooigezicht's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle julle tydjie by ons geniet het. Dankie

Mooigezicht
Christiaan J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, net wat 'n mens nodig het om weg te breek van die besige lewe af.

Kan niks sleg sê van die trip nie, behalwe vir pad vanaf Frankford na Bethlehem.

Mooigezicht's terugvoer

Dankie ons waardeer jou resensie. Die aanwysings na Knock out View word op hierdie webblad gegee, jammer jy het nie voor die tyd daarna gekyk nie. Dankie

Mooigezicht
Carlo B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo B

Was goed ontvang. Plekkie baie skoon en pragtig. Ons het die 2 aande wat ons daar was baie geniet.

Was aangenaam en ek en my dogter, Estie, het dit geniet. Net die restaurante is vir ons nie regtig op standaard met kos nie. Dit kan ons nou nie aanbeveel nie. Die kelnerinne en kelners was baie aangenaam.

Mooigezicht's terugvoer

Hello Carlo, dis altyd lekker om van ons gaste te hoor en hartelike dank vir die resensie. Jammer dat julle uiteet ondervinding nie heeltemal op standaard was nie. Ons hoop julle kuier weer hier in die nabye toekoms.
Groete

Mooigezicht
Jackie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, sal vir almal aanbeveel.

Mooigezicht's terugvoer

Beste Jackie, dankie vir die perfekte 10/10 resensie! Julle is ons tiepe gaste! Kom gerus weer.
Groete

Mooigezicht
Heidi H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf in die gerieflike Studio eenheid.

Ons het lekker gebly by Mooigezicht, die plekkie is pragtig en was skoon en netjies, ideaal vir 'n naweek wegbreek. Die restaurante is loopafstand en daar was veilige parkering vir voertuie. Baie vriendelike diens!

Mooigezicht's terugvoer

Beste Heidi, dis so lekker om van julle te hoor, dankie vir die puik resensie! Dit beteken ons doen iets reg! Kom kuier weer! Groete

Mooigezicht
Cheryl S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike verblyf.

Ons het heerlik gebly net 'n bietjie van 'n krag probleem gehad vir 2 dae, as ons stort dan skok die krane jou. Bestuur het dadelik vir Eskom laat weet en dit is toe reggemaak op dag 2. Sou ook voorstel dat daar 'n kas ingesit word aangesien ons uit ons tasse moes lewe as gevolg van gebrek aan 'n kas.

Mooigezicht's terugvoer

Hello Cheryl,

Dankie vir jou terugvoering - ons was bewus hiervan gewees en die probleem is opgelos.
Waardeer julle geduld. Groete

Mooigezicht
Linda F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Heerlik!

Gerieflike verblyf naby aan alles met pragtige uitsig oor die berge. Goed toegeruste huis, die kaggel in die sitkamer is definitief 'n wenner. Sal aanbeveel vir gesinne wat nie regtig wil uiteet nie. Kombuis is ten volle toegerus en 'n lekker eetkamer tafel vir gesinskuiers. Goeie gehalte beddens met snoesige beddegoed en warm komberse. Veilige parkering vir 1 voertuig.

Mooigezicht's terugvoer

Beste Linda,

Dit is vir ons so lekker om van jou en jou gesin te hoor! Dankie vir die volledige beskrywing van ons geriewe en die tydjie wat julle hier spandeer het.

Kom kuier gerus weer hier by ons.

Groete,
Mooigezicht

Mooigezicht
Jp D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, waarde vir geld. Sal weer daar kom bly.

Niks om oor te kla nie. Was die beste plek wat ek al in gebly het by Clarens.

Mooigezicht's terugvoer

Beste JP,

Baie dankie vir jou terugvoer - dit voel soos 10/10! Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms!

Groete,
Mooigezicht

Mooigezicht
Mark T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark T
Enkelreisiger

Close to restaurants and perfect for a one-night stopover.

See stars.

Mooigezicht's terugvoer

Thank you for your 5-star rating of the Overnight No Mountain View unit, it is much appreciated.

Mooigezicht
Carol R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol R
Gesin met tieners

Awesome gastehuis, baie skoon, netjiese tuin en vriendelike personeel.

Die lekkers, beskuit, koffie, tee, suiker en melk as geskenkies was 'n nice toevoeging. Sal teruggaan. Great plek om te ontspan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome guesthouse, very clean with neat garden and friendly staff.

The gifts of sweets, rusks, coffee, tea, sugar and milk was a very nice touch. Will go back again some time. Great place to visit to unwind and relax.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mooigezicht's terugvoer

Thank you for your review and rating, We are happy that you enjoyed your stay.

Mooigezicht
Salome S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome S
Gesin met tieners

Nice view of mountains, centrally located and comfortable.

Nice view of mountains, accommodation centrally located, comfortable and neat accommodation at a good price.

Mooigezicht's terugvoer

Thank you for your rating and review, it is much appreciated.

Mooigezicht
Cindy P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy P
Saam met vriende

Gerieflik en alles wat jy nodig het vir lekker ontspan.

Ons het baie lekker gebly by Mooigezicht. Die huis bied presies wat jy wil hê as jy lekker wil kuier, braai, bykosse maak en ontspan terwyl die kinders veilig buite kan rondspeel. Melissa en die ander personeel se gasvryheid en vriendelikheid is aansteeklik. Ons sal beslis weer ons skoene hier kom uitskop.

Mooigezicht's terugvoer

Goeiedag Cindy,

Dit vir ons baie lekker om hierdie terugvoering te lees, dankie daarvoor! Kom kuier gerus weer by ons in Clarens.

Groete

Mooigezicht
Rob V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rob V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dichtbij het centrum, schoon, veilig maar een slecht bed.

We hadden de studio gehuurd. Prima contact en ontvangst verhuurder. Groot genoeg voor 2 personen, auto achter een hek en schoon geheel. Bed is aan vervanging toe! Naast de studio is op dezelfde lokatie een groter onderkomen te huur en aan de achterkant meerdere grote cottages. Dus bij volledige verhuur zal het vast niet muisstil zijn.

Mooigezicht's terugvoer

Dear Guest, thank you for commenting on the cleanliness. We pride ourselves on providing you with excellent customer service and will certainly convey this message to our manager on duty. We have recently replaced the bed and will look into the matter again. You will be surprised, the property can be extremely quiet even at full capacity. Do visit us again!

Mooigezicht
Annelies D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf in Clarens!

Ons is baie vriendelik ontvang. Kamer baie netjies en smaakvol ingerig met alles wat 'n mens nodig het.

Mooigezicht's terugvoer

Best Annelies, ons is so opgewonde om hierdie resensie te lees. Kom kuier gerus weer by ons in die nabye toekoms.
Goed gaan en beste wense.

Mooigezicht
Ilana S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana S
Saam met vriende

Al 'n tuiste.

Het al talle maal by Mooigezicht oorgebly en elke keer is die gemaklikheid van die plekkie perfek. Die badkamer is baie klein, maar alles wat nodig is is daar en 'n mens bly heerlik vir so vinnige naweek kuiertjie. Mooigezicht voel al soos my Clarens tuiste.

Mooigezicht's terugvoer

Beste Ilana,

Ons is altyd bly om van jou te hoor. Dankie vir julle voordurende ondersteuning. Kom gerus weer!

Groete,
Die Knock Out View Clarens en Mooigezicht span

Mooigezicht
Marietjie M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie M
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Baie gemaklike en naby geleë plekkie. Goed toegerus en vriendelike diens.

Mooigezicht's terugvoer

Beste Marietjie,

Baie dankie dat jy aan ons geskryf het, dit word opreg waardeer!

Groete,
Die Mooigezicht Span

Mooigezicht
Ruaan V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan V
Gesin met klein kinders

Excellent baby safe accommodation.

We were welcomed very friendly to a very clean and excellent equipped house. The house really has everything you need. We were 6 people and a baby and all we needed were there. I would recommend this place to anyone!

Mooigezicht's terugvoer

Dear Ruaan,

We are incredibly grateful that you took the time out to leave us this note. We value customer satisfaction as a top priority and we are committed to our customers. Its customers like you that make our job wonderful.

Our dedicated staff will be pleased to learn of your high praise. They work very diligently and it will provide them with great encouragement to keep doing what they are doing.

We look forward to serving you again.

Best wishes,
Mooigezight

Mooigezicht
Ian H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy self-catering accommodation in Clarens.

Mooigezicht is a cosy 2 person suite on Main Road in Clarens just past the centre of town and therefore within walking distance of everything. The suite is not spacious, but clean and comfortable with off-street safe parking. The owners live above the suite. We enjoyed our few nights there and are due to return there shortly. My only criticism is there is no built-in cupboards with shelves in which one can unpack clothing and hang up jackets etc.

Mooigezicht's terugvoer

Dear Ian,

Thank you for leaving us such a wonderful review, we are glad that you enjoyed our services. Hoping to see here again and please, bring all your friends and family. We will ensure they all enjoy the same quality of service as you have.

Thank you, once again, for your kind words.

Best Wishes,
Mooigezicht

Mooigezicht
Tersius V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Marlene het 'n wenresep hier. Netjies, bekostigbaar, tog niks wat afgeskeep is nie. Gaan maak 'n draai en word aangenaam verras!

Mooigezicht's terugvoer

Baie dankie vir die resensie - dit is enige gastehuis eienares se droom om so 'n resensie te kry! Baie dankie en kom asb weer.

Mooigezicht
Laetitia P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia P
Saam met vriende

Fantasties.

Gerieflik geleë. Veilig. Alle geriewe denkbaar. Pragtige uitsig. Pragtige kamers. Gasvryheid en ontvangs was bostaande. Sal beslis weer daar bly!

Mooigezicht's terugvoer

Wow 'n resensie wat elke gastehuiseienaar graag wil hê. Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Mooigezicht
Louis B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en veilig.

Baie goeie verblyf en vriendelike ontvangs. Rustige en stil omgewing met loopafstand van alles.

Mooigezicht's terugvoer

Dit is baie lekker om sulke terugvoering te lees. Dankie dat julle aan ons 'n boodskap geskryf het. Groete

Mooigezicht
Willem V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oornag.

Regtig waarde vir geld met baie goeie diens.

Mooigezicht's terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier weer. Groete

Mooigezicht
Shannon M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon M
Gesin met tieners

Feels like home.

We stayed in the house and loved every moment of it. The house was clean and well looked after and was serviced daily. We were welcomed like family arriving and made to feel at home. No complaints from us, loved it.

Mooigezicht's terugvoer

Dear Guest, we are so delighted to read your response. At Mooigezicht we do strive to make our guests feel at home. We hope that you will consider us in the near future again when visiting the Eastern Free State. Best wishes

Mooigezicht
Mourie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mourie V
Gesin met klein kinders

Baie tevrede.

Verblyf was skoon en netjies en het aan verwagtinge voldoen.

Mooigezicht's terugvoer

Beste Mourie, ons geniet om sulke positiewe resensies te lees - hartlike dankie. Bring gerus weer die familie vir n lekker naweek weg. Groete

Mooigezicht
Marie G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy.

Netjies, skoon, cozy en comfortable, ons het so lekker gebly!

Mooigezicht's terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit opreg. Kom gerus weer. Groete

Mooigezicht
Ilana S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut genoeg, knus en gemaklik.

Het reeds al 2 keer by Mooigezicht gebly, en het reeds weer 'n bespreking. Dis alles wat jy nodig het vir 'n heerlike ontspan-naweek. Diens is vriendelik en vinnig. Naby genoeg om gemaklik te kan stap na alles, en so gemaklik dat jy eintlik net wil binne bly en ontspan.

Mooigezicht's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit is vir ons heerlik as ons gaste terugkeer. Baie dankie.

Mooigezicht
Van Zyl B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl B
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Wonderlike plekkie om te bly! Sal vir seker weer daar gaan kuier!

Mooigezicht's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Mooigezicht
Marleen O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen O
Saam met vriende

Beautiful and great location.

Very nice and clean housing. Perfect for a lot of people

Mooigezicht's terugvoer

Thank you very much, we appreciate you taking the time to review us. Do come again. Best Wishes

Mooigezicht
Neels D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D

Excellent verblyf.

Excellent waarde verblyf die bestuurder en eienaars is amazing en gaan uit hul pad om tevrede te stel. WiFi is ingesluit en 'n mens kry selfs vars melk in die yskas met aankoms en beskuit. Sal verseker weer daar bly.

Mooigezicht's terugvoer

Baie dankie ons waardeer die resensie baie. Julle is altyd welkom.

Mooigezicht
Sonja V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met tieners

Baie gerieflik, goeie waarde vir geld. Netjies en skoon en goeie ligging in Clarens.

Ons het baie lekker gebly in hierdie huis met een van die mooiste uitsigte denkbaar!

Mooigezicht's terugvoer

Beste Sonja, dankie vir die perfekte resensie. Dit is lekker om van julle te hoor. Kom gerus weer. Groete

Mooigezicht
Francina J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie is goed ingerig alles wat jy nodig het is daar.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die akkommodasie is netjies en baie goed ingerig. Die dekor is pragtig. Die verrassing in die yskas, veral die vars melk, het baie handig te pas gekom. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Mooigezicht's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit. Groete

Mooigezicht
Linda C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C
Gesin met tieners

Baie gerieflik, aangename omgewing, kan doen met klein bietjie onderhoud.

Baie gerieflike ligging vir Lesotho, Golden Gate en die Oostelike Oranje Vrystaat. Goeie grootte stoep en pragtige tuin wat uitkyk oor die prentjiemooi vallei. Gemaklike en netjiese kamers, twee groot-genoeg badkamers en 'n toilet. Groot genoeg kombuis maar die kasdeure en laaie kort onderhoud en moet netjies gemaak word. Potte is oud en moet skoongemaak word. Matte is gevlek in dele veral in die leefarea. Een badkamerdeur is gebreek, dit maak nie behoorlik toe nie en dus is die badkamer onbruikbaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very convenient, pleasant surroundings, but could do with some minor maintenance.

Very convenient location for Lesotho, Golden Gate and Eastern OFS. Good sized patio and beautiful garden overlooking scenic valley. Comfortable and neat bedrooms. 2 decent sized bathrooms and WC. Large enough kitchen, however cupboard doors and drawers need maintenance and tidying. Pots old and needed cleaning. Carpet stained in places especially living area. One bathroom door broken, it doesn't shut properly making bathroom unusable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mooigezicht's terugvoer

Thank you for your review. We are currently busy with the issues you have mentioned. Thanks.

Mooigezicht
Altus N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Altus N
Gesin met klein kinders

Glad nie wat ek verwag het nie.

Met aankoms na lang reis moes ek agter die eienaar se vriendin / werknemer aanry (met sleepwa) om sleutels op te tel. Met aankoms by die huis, moes ons in die reën hek oopstoot aangesien hek nie motor het nie. Huis se meubels is verniel en matte is vol kolle. Ekstra kussings het nie slope op nie en is vol vlekke. Atmosfeer in die huis was glad nie 'n gevoel van skoon nie. Was my eerste keer in Clarens en alhoewel dit oulike dorpie is sal ek definitief nie weer by Mooigezicht oorslaap nie.

Mooigezicht's terugvoer

Ek is jammer dat julle in 'n hewige storm daar moes aanland na 'n lang reis. In Clarens is daar heelwat gastehuise waar die sleutels op 'n sentrale punt gekry moet word. Daar is nie 'n elektriese hek nie aangesien daar heelwat kragonderbrekings is weens storms tussen die berge. Ons neem kennis van die ander kommentaar en gee daaraan aandag. Dankie

Mooigezicht
Francoise V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francoise V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Skoon, netjies en goed ingerigte plekkie. Was baie beïndruk met die oulike kombuisie.

Mooigezicht's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.

Mooigezicht
Tanya M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M
Gesin met klein kinders

Netjies, als wat jy nodig het.

Ons het redelik laat daar aangekom maar Marlene van Mooigezicht was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het elke oomlik daar geniet. Buiten die feit dat dit skoon en netjies is, is hul mooi ingerig vir die koue wat Clarens kan kry. Ons sal definitief weer daar gaan bly!

Hendrik S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie genotvolle wegbreek.

Vir ouer mense en klein kinders is die trappe na die kothuis moontlik te steil en onveilig. Lang mense moet net bedag wees op die lae gedeeltes van die plafon in die hoeke van die vertrekke.Anders is dit 'n heel aangename plekkie om net rustig te wees.

Mareli P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli P
Saam met vriende

Beste waarde vir geld!

Perfek, naby aan als, baie oulike plekkie. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Ons het dadelik van die plek gehou. Dit was netjies en perfek vir die 2 dae wat ek en 2 vriende daar oorgebly het. Sal weer daar bly. Waarde vir geld!

Heleen S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met die keuse van verblyf.

Ons het heerlik gebly. Sou eers net een nag bly, maar het toe sommer nog 'n nag gebly. Goeie diens, baie netjies en baie ruim.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 174, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG0k3YOyUCnWtyhaJxD7jLj5zBV33UQeULlQq7yTUDCRC4E15Xi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 174 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -28.518479897596 28.418270909806
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!