LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mooigezicht | LekkeSlaap
+55

Mooigezicht

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 174, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mooigezicht is 'n drieslaapkamer-selfsorghuis in die hoofstraat van Clarens, stapafstand van verskeie kunsgalerye, restaurante en winkels af. Dit ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die gesinseenheid het 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met DStv-toegang. Die hoofkamer het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ekstra kleiner kamer met 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met aparte toilet en 'n badkamer met 'n stort. Die Gesinseenheid het die mooiste uitsigte oor die berge van al die kamers af. Gaste kan langs die kaggel opkrul op koeler aande. Daar is ook 'n veranda met braaigeriewe en 'n tuin vir die kinders om in te speel.

Die Mooigezicht-ateljeewoonstel is 'n ruim eenslaapkamer-eenheid. Daar is 1 dubbelbed en 'n stort in die badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n patio voor met meubels en 'n klein Weber-braai op die dek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir Mooigezicht
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hoofstraat 174, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Mooigezicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 174, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG0k3YOyUCnWtyhaJxD7jLj5zBV33UQeULlQq7yTUDCRC4E15Xi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 174 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -28.518479897596 28.418270909806
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!