Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiuitsig Boskamp

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Mooiuitsig Boskamp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chantey D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantey D
Enkelreisiger

Ontspannend.

Mooiste natuuruitsig! Gras in die middel is effens lank vir kleiner karretjies, maar sal beslis weer gaan kuier! Beste van albei wêrelde, bos en see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Saam met vriende

Absolute rustigheid in eenvoud, puik toegeruste-eenheid — karavaan/aangeboude struktuur.

As jy iemand is wat hou van rustigheid en eenvoud dan is hierdie definitief die plek om te wees. Puik gasheer en gasvrou wat tot uiterste sal gaan om u tuis te laat voel en in in u behoeftes te voorsien. Pragtige see- en natuuruitsig oor amper 180 grade. Twee reebokke wat bykans teen die heining kom peusel het. Dan is daar ook nog die drie byevangers wat bykans by die agterdeur kom sit en kuier. Baie vir kinders en honde om te doen en mee besig te bly. Minder as 5 km vanaf Groot Brak se hoofstrand en winkel kompleks af. Sal definitief weer hier wil kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roann M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roann M
Saam met vriende

Dit was regtig puik en dit is inderdaad 'n mooi uitsig. Die eienaars, Gideon en Elmarie, is wonderlike mense en daar kan enige tyd op hulle knoppie gedruk word.

Die plekkie is waarlik uniek en as jy hou van 'n "rustic" plat-op-die-aarde ondervinding, gaan besoek beslis die Mooiuitsig Boskamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 86 van die Dwarswegplaas 260, George, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17dcacf7375fcaa50c130c0bcfa72dd7280b2c1a5cb057e1f3279cb735b1fe9d6e6d6c9a83e49361487d1a07fda28a37fef5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Portion 86, of the farm Dwarsweg 260 George 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039941944246 22.264147329452
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem