Oos-Vrystaatse Hooglande Akkommodasie by Moolmanshoek Private Game Reserve | LekkeSlaap
+29

Moolmanshoek Private Game Reserve

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Moolmanshoek Private Game Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karen D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik!

Wat 'n heerlike, bederf, rustige, romantiese naweek, moontlik gemaak deur die omgee van bestuur en personeel van Moolmanshoek!

Moolmanshoek Private Game Reserve's terugvoer

Beste Karen

Vreeslik baie dankie dat jy die tyd geneem het om wel julle naweek by Moolmanshoek te kon beskryf en met ander kliente te deel. Ons is opgewonde om te hoor dat dit vir julle so spesiale ervaring was. Ons sien uit na 'n volgende kuier van julle!!

Baie groete
Die Moolmanshoek span

Moolmanshoek Private Game Reserve
Danie B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi.

Dit is 'n pragtige en rustige omgewing. Die kos was ongelooflik lekker. Hulle het baie moeite gedoen met ons dieet voorkeure.

Lizelle L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Dit was 'n unieke ervaring en 'n wonderlike verrassing.

Vanaf R2 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 040
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ficksburg, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxZDI3ZDUwLTQwYWUtNGRmZi1hM2Q3LTBmNTJiYzQwMDAxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 040  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Ficksburg Ficksburg 9730 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.631710946273 27.999054193497
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za