Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moolmanshoek Private Game Reserve

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2024 tot 31 Mrt 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Standaard 2-Enkelbed
B&B
Standaardkamer met Koningingrootte-bed
B&B
Executive
B&B
Gesinsuite
B&B
Knus
B&B
Huisreëls

Let asb. dat daar ‘n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.

'n Toegangsfooi is per persoon met aankoms betaalbaar. Bevestig asb. hierdie fooi voor aankoms.

Die lodge is ten volle gelisensieer, dus word gaste nie toegelaat om hul eie alkohol saam te bring nie. 'n Kurkfooi per bottel sal op gaste se eie wyn gehef word.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kinderbeleid:
Ons akkommodeer wel kinders op 'n matras in die kamer. Gaste moet hiervoor navraag doen wanneer hulle bespreek.
Ouers en kinders word gevra om ander gaste in ag te neem rakende geraas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 965
R2 965 R2 224
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 965
R2 965 R2 224
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 965
R2 965 R2 224
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanshoek Private Game Reserve, R70 tussen Ficksburg en Rosendal, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f8237df03382163f2f2eb68c4e5fa7bc5c5e2cfb98a5ae24423321cf745b823d576d6688295bd210e2e33eb41a9c1989243?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 965 nouVanaf R2 224 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Moolmanshoek Private Game Reserve R70 between Ficksburg and Rosendal 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.632205331912 27.999818623066