Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonlight Port Owen Marina

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Moonlight Port Owen Marina
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Laylaa F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Laylaa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

It was amazing and very practical.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozelle W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle W
Gesin met klein kinders

Awesomeness.

Clean and beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonlight Port Owen Marina se terugvoer

Thank you, Rozelle. I hope you enjoyed your stay. Thank you for the nice review.

Moonlight Port Owen Marina
Marius J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J
Saam met vriende

Verblyf en geriewe goed. Velddrif is 'n baie mooi plekkie.

Lekker kuierplekke, mooi, skoon en veilge omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania M
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker.

Die ontvangs was baie vriendelik en die perseel het toegang tot 'n jetty wat baie gerieflik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise G
Gesin met klein kinders

Het so 'n lekker week gehad, net een of 2 goedjies wat mens verwag het soos 'n loadshedding liggie.

Of vooraf epos om te sê mens moet eie bring en eetgerei was nie voldoende nie. Ons was 6 mense, maar eetgerei was of net 1 groot papbakkie, lepels net 3 ens. Maar verder het ons regtig 'n baie lekker tydjie gehad. Sal graag weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid was netjies en goed ingerig met perfekte ligging.

Baie gelukkig met keuse. Sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonlight Port Owen Marina se terugvoer

Baie dankie Sonja ,bly julle het dit geniet julle is altyd welkom.

Lekker daggie vir julle.

Moonlight Port Owen Marina
Bridgette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette V
Gesin met klein kinders

Beautiful place.

Had a very pleasant stay. Beautiful view with a calm atmosphere. Sleeping couch however needed a clean as there were some stains on it and they don't supply and coffee or tea so one should buy your own stuff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denver S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denver S
Gesin met tieners

Baie stresvol.

Ons het 4 eenhede gehad en dit het daartoe gelei dat mense gedink het ons is baie vir een eenheid. Die dominee, wat 'n permanente inwoner is, het gereeld gekla en ons was 'n paar keer gewaarsku en gedreig met polisie. Ons het regtig nie geraas nie en als was stil teen 22:00. Nr. 30 se mense het binne gesit en gesels en kinders buite by vuur gespeel. Hulle is ook stil gemaak en polisie was buite na kinders gestuur. Ons was nie beïndruk oor hoe ons hanteer was nie. En neem ook kennis dat ons na 'n vakansieoord toe kom en nie 'n ouetehuis nie. Dominee moet ander blyplek kry, want dit gaan baie ander gaste negatief beïnvloed as hy so gaan aanhou kla. Ons ken reëls en gehoorsaam dit graag, maar die permanente mense wat daar bly maak dit moeilik vir gaste om hulle te geniet. Eienaar baie vriendelik en was gereeld in kontak met my.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glen G
Gesin met klein kinders

It was very relaxing, just as I like it.

Highly recommended. Will not be dissappointed. The place was clean, safe and well looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caylin W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin W

Very well equipped accommodation located in a great spot.

Great value for money. The accommodation was clean and fully equipped. Some nice activities for family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan, Port Owen Marina Eenheid 26, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a734d688fff2c8fb9c14d9db1bc19fa3bf4d05d37aec0163c4dfa44a8f5a1395c264093c46619c9fc0a964edccd9d609c4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Port Owen Drive Unit 26 Port Owen Marina 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786700772428 18.148761565991
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem