LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36
Selfsorg in Elgin

Moortop Cottages

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Mardale Farm 35, Viljoenshoop Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Moortop Cottages is op 'n werkende vrugteplaas in die hartjie van die skilderagtige Elgin-vallei. Met pragtige uitsigte van die omliggende berge bied dié kothuise die ideale plek om te ontspan.

Verblyf word in 3 ruim kothuise gebied wat skuil tussen die vrugteboorde.

Elke kothuis het 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Dié kothuise het sitareas met kaggels. Ander geriewe sluit gratis parkeerplek, WiFi en braaigeriewe in.

Die plaas skep die ideale geleentheid om tussen die vrugtebome of langs die dam te wandel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sarah-Jane C
Gesin met tieners
5.0
Beautiful rustic cottage for a relaxing comfortable getaway. We had such a relaxing stay at the Sundowner Cottage. Such a beautifully f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Mandy L
Gesin met tieners
5.0
Highly recommended. We had a wonderful few days at Moortop Cottages. The cottages are very well equipped and the location is lovely, wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Christie S
Gesin met tieners
5.0
Ons het die 2 nagte baie geniet. Die twee eenhede het alles gehad wat ons nodig het. Ons het die 2 nagte baie geniet. Die twee eenhede het alles gehad...
Sien meer
Jul 2026
Sias M
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik! Netjies! Gerieflik! Mooi! Ongelooflik! Ek sal dit beslis aanbeveel. Die braaigeriewe was vir my die absolute hoogtepunt. Alles was skoon,...
Sien meer
Apr 2026
Leon D
Saam met vriende
5.0
Calm serenity at Moortop Cottages. We stayed with friends and much enjoyed the privacy of the cottage and the enclosed braai area. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rowena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mardale Farm 35, Viljoenshoop Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moortop Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Mardale Farm 35, Viljoenshoop Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f2e837ac44d5557b6ce77e49f8ae27edc274cd83eac90870c3aacaa0e514f2b1ab0c12393e75677eb817643eb015866ea7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Mardale Farm 35 Viljoenshoop Road 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.182818513131 19.036834442189

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang