Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moortop Cottages

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Moortop Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Reece G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reece G
Besigheidsreis

Relaxing, fun and filled with great customer service!

The stay was awesome! The customer service provided by the host and Kevin was out of this world! The place is beautiful, rustic and clean. Loved the fact that so many back-ups were in place for load shedding: WiFi continues working, the rechargeable lights, gas stove, etc. Really loved all the attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moortop Cottages se terugvoer

Thank you, Reece. You were fantastic guests. We appreciate the lovely feedback! Please do come and stay again.

Moortop Cottages
Terry L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Terry L

Refreshing and comfortable.

Delighted with the comfortable and pleasant cottage. Care has been taken to make it welcoming. Love the comfy beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moortop Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review. I'm glad you were comfortable and happy in the cottages. Please do visit us again soon.

Moortop Cottages
Elsa V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paar dae in die country.

Ons het die laaste 3 nagte van 2022 weggevlug van die geraas in die stad na die lieflike vrugte en wynarea van Elgin. Moortop het baie mooi ingerigtte huisies met 'n heerlike braai-area, beskut teen die wind. Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam deur aanbevelings te maak oor aktiwiteite in die omgewing. Ons kon ook lekker stap op die plaas. Wonderlike ervaring.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moortop Cottages se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. I am so happy you enjoyed your time with us and had a great end to 2022. You're welcome back any time.

Moortop Cottages
Leatitia R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia R
Gesin met klein kinders

We had an awesome weekend.

The accommodation is literally flawless. Clean, beautiful linen and room mist/shampoo/conditioner etc. provided. Lovely views around the cottage and very cool braai area. Our kids was safe and could run around in the courtyard. Wood was provided and great security. 5km away from everything (shops, railway market etc). Rowena was always available and very friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moortop Cottages se terugvoer

Thank you for such a lovely review, Leatitia. I'm so glad you had a good time here and felt your children were safe and carefree on the farm. Thank you for choosing to stay with us over your birthday weekend. I do hope you'll visit us again soon.

Moortop Cottages
Senami S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senami S
Gesin met klein kinders

The Granny Smith cottage was perfectly cosy and homely.

When we requested a cot for our toddler, Rowena delivered it and set it up so quickly. Elgin is a beautiful place and we look forward to returning to Moortop with our friends and family soon. The setting is perfect, the showers are great and the beds are super comfy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moortop Cottages se terugvoer

Thank you for such a lovely review, Senami. I am so happy you had a great weekend in Elgin. It was wonderful to meet you and your lovely little family. We look forward to having you back again soon.

Moortop Cottages
Jana W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kothuis het als wat jy benodig met 'n lieflike private braaiplek. Daar was lampies vir tydens loadshedding en ons het baie vriendelike diens gekry.

Lekker gekuier en onstpan, wifi het goed gewerk en ons was lekker naby aan plekke in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moortop Cottages se terugvoer

Baie dankie, Jana! Such kind words. I'm so glad you had a good stay with us. Please come and visit us again soon.

Moortop Cottages
Walter R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter R
Saam met vriende

Amazing stay.

What an amazing experience for the change. From the communication to the small things, they do to make your stay as amazing as possible. A must visit if you are in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moortop Cottages se terugvoer

Thank you, Walter. I'm so glad that you all had a good stay with us. I hope you'll be back soon.
Thank you for being such fantastic guests.

Moortop Cottages
Ludwig F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig F
Saam met vriende

Ontspannende Elgin-ontsnap.

Baie gerieflike kothuis op 'n stil plaas, na aan pragtige natuur. Bekende wynplase en ander plekke om te besoek naby geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ula E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ula E
Saam met vriende

A lovely setting for a weekend away with friends.

We enjoyed the cozy cottage and the beautiful Spring garden! The deck offered a perfect view of the braai and orchards beyond, while the inside fireplace was most welcome during the chilly evenings. The cottage kitchen offered everything we needed, and extras, like the blankets next to the fireplace, were a lovely touch! Although Panorama Cottage is in close proximity to the other Moortop Cottages, the setting still felt secluded and offered a welcome escape. Rowena was a great host and our whole experience was seamless and very enjoyable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moortop Cottages se terugvoer

Ula, thank you for taking the time to write such a lovely review. I'm so glad you had a lovely time and got to enjoy the garden in all its beauty. I hope you'll be back soon.

Moortop Cottages
Johan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon.

Pragtige omgewing met vrugtebome in die heuwels. Die huisies is baie mooi ingerig met kwaliteit afwerkings. Die koffie, tee en beskuit was regtig lekker ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moortop Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review, Johan. So glad you had a lovely time. We hope you'll be back soon.

Moortop Cottages
Catherine V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine V
Gesin met klein kinders

Short, very pleasant.

We only slept for the Saturday, the farm is peaceful. The cottage very clean, neat and has everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moortop Cottages se terugvoer

We hope you can stay longer next time, Jacques! Glad you enjoyed the cottages.

Moortop Cottages
John O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O
Saam met vriende

Net ver genoeg om weg te kom.

Baie lekker braai-area, het 11 mense maklik vergesel. Die huisies is goed ingerig en baie netjies. Die eienaar is ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moortop Cottages se terugvoer

Dankie, John. We are very happy you had a good time. Welcome back anytime.

Moortop Cottages
Andre D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat mens nodig het!

Bitter bedagsaam en vriendelik. Die verblyf is puik en is die perfekte beginpunt om Elgin in te vaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moortop Cottages se terugvoer

Baie dankie, Andre! What a kind review. It was great to meet you both and we hope you'll be back soon.

Moortop Cottages
Alesha B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alesha B
Gesin met klein kinders

Dit was prentjiemooi en so ontspanne by Moortop Cottages.

Moortop Cottages is absoluut pragtig, skoon en baie netjies. Die huisie is so goed toegerus met al die nodige goed. Die dekor is verskriklik mooi en dit is prentjie mooi op die plaas. Rowena, die eienaar, was dierbaar en so behulpsaam. Ons sal graag weer daar wil gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mardale plaas 35, Viljoenshoop-pad, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f2e837ac44d5557b6ce77e49f8ae27edc274cd83eac90870c3aacaa0e514f2b1ab0c12393e75677eb817643eb015866ea7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Mardale Farm 35 Viljoenshoop Road 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.182818513131 19.036834442189