Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morekuri Safaris

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Morekuri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Morekuri Safaris
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marisa W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige "glamping" ondervinding.

Fantasties: Baie goeie waarde vir geld, so netjies en gemaklik en hul kos is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B
Gesin met tieners

Was a lovely time - we'll be back.

It was great. Staff are wonderful, food was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Saam met vriende

Ontspan en lekker eet.

Ons het baie lekker gekuier by Morekuri. Tente is gemaklik en ruim. Kos was voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie En Elna B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie En Elna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker rustige aand weg uit die stad.

Ons die kuier daar baie geniet. Die aandete en ontbyt kan ek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Courtney P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Courtney P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly management and staff, comfortable rooms, excellent food.

Our stay at Morekuri was great. We had a lovely time. The portions of food were a bit small, but it was delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en personeelverblyf uitstekend.

Ek sal Morekuri Safari's aanbeveel. Was bietjie teleurgestel oor verskeidenheid diere wat ons gesien het, maar besef dit kan wissel van dag tot dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande N
Saam met vriende

Verblyf en kos was uit die boonste rakke!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie romanties.

Dit was baie romanties en lekker gewees, die moeite wat hul vir ons gedoen het, en die mense is vriendelik en altyd reg om met iets te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die prys werd.

Goeie en vriendelike diens van alle personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf en asemrowende kos.

Great plek en almal so gasvry. Beveel definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anet H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik diens, mooi, heerlike kos.

Die eienaars en personeel was baie vriendelik. Morekuri is mooi en skoon. Ten spyte van weerlig wat die krag uitgeslaan het, het ons heerlike kos gekry. Die eienaares het 07:00 die Sondagoggend vir ons en ons bure koffie gemaak op die gasstoof. Ons sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Morekuri Safaris se terugvoer

Anet, baie dankie vir jou vriendelike woorde en ons waardeer die terugvoer. Hoop ons sien julle spoedig weer.

Morekuri Safaris
Susan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jacques and Kobie with their friendly staff are great hosts.

We had an awesome stay at Morekuri. We even extended our stay with another night, that is how welcomed we felt. The food is divine and the chef knows how to prepare awesome meals. You have to eat there. The Luxury tents is a must stay for couples and even for families of 4. They have great facilities for camping and they are very neat. This is also very central so you can access most of the park from there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Morekuri Safaris se terugvoer

Thanks, Frederik and Susan for the review. It's always an honor and privilege to host our guests.

Morekuri Safaris
Derrick F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautifully simple bush getaway.

The tents are perfect for a rustic bush getaway without the hassle of putting your tent up for a night or two.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Morekuri Safaris se terugvoer

Hi Derrick,
Thanks for the review.

Morekuri Safaris
Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Deel 2 van Rooibank-plaas 89JR, Dinokeng, 0040, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae5674bebcd3b5ba78c3088efb8bd5a9f41cc16fe6858e1ac553e6947979e667ce97ee68f5449415114b1594aca4f73e25e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 N1 Portion 2 of Rooibank Farm 89JR 0040 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.355976039093 28.370245099068
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem