3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 550 Kokon Street, Moreletapark, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Moreleta Rest bied verblyf vir tot 3 persone, 2 volwassenes en 1 kind, in Moreletapark, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of besoekers aan die omgewing. Die selfsorg-eenheid is op die eienaar se eiendom geleë, maar het 'n privaat ingang. Die eenheid is op die tweede verdieping geleë en is toeganklik via 'n stel trappe.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, of 1 volwassene en 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n tweede slaapkamer met 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer is oopplan, en om toegang tot die tweede slaapkamer te verkry, moet gaste deur die hoofslaapkamer gaan.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die knus sitkamer.
Moreletapark spog met verskeie winkelsentrums, terwyl ander aktiwiteite insluit stap of voetslaan in die Moreletakloof Natuurreservaat, of gholf speel by nabygeleë landgoedere soos Woodhill Gholflandgoed, Wingate Park Country Club en Silver Lakes Gholflandgoed.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 550 Kokon Street, Moreletapark, 0181, Gauteng
- Gaste dink Moreleta Rest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
550 Kokon Street, Moreletapark, 0181, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang