Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moreson Manor

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 75 resensies vir Moreson Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Brink V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink V
Saam met vriende

Vinnig, vol aksie.

Ek het super lekker gebly, pragtige plek, swembad is die kersie op die koek. Amazing people!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifull old-world charm. Very friendly hosts.

Very comfortable. Love the historical building and furniture.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K
Enkelreisiger

Vriendelike diens, goeie fasiliteite.

Die eenheid het 'n heerlike ou-plaas-gevoel en dis ook nie te ver om na die middedorp te stap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Baie dankie Hennie
Until we meet again, take care and stay safe.
From Harold and Natalie
Moreson Manor.

Moreson Manor
Diane M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay, lovely surroundings location is lovely.

I booked pet-friendly, when arrived I was informed this was not allowed and had to pay a further amount. WiFi password was not working when we tried multiple times, and let the owner know.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

We had quite a learning curve having just joined the new virtual platform a few days before Diane arrived.
I kept Daine informed by WhatsApp texting and, alas, due to all guests sharing the back pool and courtyard and all the grounds we aren't able to offer pet friendly.
All the best from Harold and me, Natalie, and may 2023 be a joy-filled New Year.

Moreson Manor
Theresa L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Gesin met klein kinders

Baie rustig gewees.

Harold en sy vrou was baie gasvry gewees. Ons het so welkom gevoel, asof ons by ons eie huis was. My klein kinders het dit so geniet en was baie gemaklik gewees. Dit was voorwaar 'n heerlike wegbreek gewees en sal graag weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Verblyf is oor die algemeen baie lekker.

Een kamer het bietjie muf/minder aangenaam geruik. Verder alles gehad en gekry wat ons nodig gehad het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Thank you and wishing you all a wonderful Festive Season and a new year filled with joy the whole year through.
BFN from Harold and me, Natalie.

Moreson Manor
Des G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Des G

Vriendelike gasvrou. Wonderlike uitsig oor die vallei.

Gemaklike oornagverblyf met 'n swembad in die hart van die Riebeek-vallei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Vir die prys moes daar darem 'n TV wees. Ketel skakel nie af nie. Daar moet 'n rubbermat in die stort wees. Vloer baie glad sodra seep daarop val. Nie baie veilig buite vir voertuig nie, slegs 'n lae muurtjie. Gaas voor die venster vir vars lug en om baie muskiete uit te hou. Moet koördinate op advertensie sit. Messe kan bietjie skerp gemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Hello Johan, thank you for the feedback. Constructive criticism is vital to maintain high standards of service and efficiency.
You mentioned the troubling mosquitos. There was a Doom mosquito unit plugged in the wall. On the table, anti-mosquito cream to lightly rub onto your arms and face. I cannot install mosquito netting on these beautiful Victorian sash windows. You could have closed the window and used the air-conditioner which you reclined to do.
You also mentioned the low wall which you felt was inadequate for security for your vehicle which was parked near the entrance door of your accommodation. Your car, the windows and door to your accommodation are covered by high-tech CCtv cameras and also the finest outdoor beams on the market. I am a security expert and have ensured that this guesthouse is exceptionally well protected. I pride myself on this.
Thank you for pointing out the knives that are blunt. I will attend to it immediately.
I enjoyed your pleasant company and look forward to your next visit with us.
Regards, Harold and Natalie.

Moreson Manor
Stephan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort en kragtig.

Skoon, gerieflik en ouwêreldse charisma en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Baie dankie en may 2022 be a wonderful year in every way.
Van Harald en Ek, Natalie

Moreson Manor
Leopold V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leopold V
Gesin met klein kinders

Familievakansie.

Ons kom van die Weskus af. Ons inisiële stop was op Robertson vir 2 aande en ons het besluit om op pad terug by Robertson ook om te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Many thanks, and may the future be blessed with wonderful surprises.
We much appreciate the reviews the guests make time to post.
And the feedback is appreciated.
Lekker jaar, Lekker Liewe en lekker loop.
Van Harald en ek, Natalie

Moreson Manor
Gert V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met vriende

Dis 'n lieflike plek met 'n gawe gasheer. Ons het heerlik gebraai en gekuier.

Dit was lekker om so vriendelik ontvang te word. Ons was in die West Wing en het soos konings gevoel. Ek kan beslis hierdie gastehuis aanbeveel. Die windpomp buite is uniek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus en huislik.

Vriendelik en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Baie dankie en seker die oude wereld huis en opgekikker laid-back atmosfeer is so platteland!
En onse klein dorpie en julle wonderlike mense is soo speciale!
Lekker loop, en lekker liewe tot ons weer ontmoet.
Van Ons by Moreson Manor
Harald en ek, Natalie

Moreson Manor
Monniek F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monniek F
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Skoon en netjiese blyplek. Vriendelike gasvrou. Ons het heerlik op die stoep gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Baie dankie en lekker bly en lekker liewe en lekker loop :))
Van Harald en ek, Natalie

Moreson Manor
Anton L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, vriendelik en baie gasvry.

Ek sal enige tyd weer teruggaan, baie lekker gekuier. Ons het saam met Harold en Natalie die eerste aand gebraai en lekker gesels. Baie mooi dorp en daar is dinge wat jy kan doen en wynproe ens. Ek beplan om weer Augustus of September terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eertydse verblyf in 'n rustige omgewing

Billike tariewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M
Saam met vriende

Goeie rustige atmosfeer.

Die eienaars is gasvry, vriendelik en behulpsaam. Ek waarborg enige een van 'n heerlike kuier by Moreson Manor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolores R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolores R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was very happy with the stay at Moreson.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amorie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorie B
Gesin met tieners

Baie mooi en aangename verblyf.

Die huis is fantasties, baie skoon en netjies. Ek gaan definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Thank you so much for this welcome feedback and glad you enjoyed the good vibes and high on good energy old historic home. We are lucky to interact with wonderful people from all walks of life.
Warmest wishes and go well until we meet again.
Natalie

Moreson Manor
Johan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige juweel in Riebeek-Kasteel.

Dis 'n pragtige plek met alles wat nodig is. Baie mooi rustige omgewing met uitsig op berg en pragtige tuine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ou wêreldse bekoring. Goed vir die siel in die klein dorpie.

Nathalie Becker is 'n gasvrou by uitnemendheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed over for a wedding.

Great place, very old school.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thevani M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thevani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totally delightful! Cottage was quaint and clean, Natalie and Henry were so warm and welcoming, we will definitely be back!

We spent a weekend there in Feb and had so much fun! Riebeek-Kasteel is such a cool spot and Moreson Manor was like staying inside a blast from the past (with a pool, running water and lights, lol). The mozzies were a bit annoying, but Peaceful Sleep was provided. The owners are super helpful and we had a great chat with them. Genuinely sad to leave, will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper C
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Hello Casper,
It was a great pleasure having you and your lovely family staying with us.
We hope to see you again in the not too distant future.

Moreson Manor
Elizabeth N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf uitgestel.

Ons het ons verblyf uitgestel na die nuwe jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Gesin met klein kinders

Lieflike huis.

Ons gesin het 3 nagte in die Westelike vleuel van die pragtige Victoriaanse huis spandeer. Ons is soos familie verwelkom en daar is moeite gedoen met raad en stories oor die dorp. Die gashere was super gaaf met ons kinders, wat mens dadelik op jou gemak stel. Die swembad was 'n lafenis! Daar is gesorg vir droë swemhandoeke, al het ons aanhoudend geswem. Dit was al drie dae van ons kuier bo 38'C. Die kamers was baie gerieflik. Die kamers is ingerig om aan elke liewe behoefte te voldoen - selfs tuisgemaakte muskietweerder. Die fotos laat die kombuis baie kleiner lyk as wat dit regtig is. Die kombuisie is goed ingerig met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Ons sal hierdie blyplek defnitief aanbeveel vir die persoonlike aanslag van die gasvrou en gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke F
Saam met vriende

Rustige ou wêreldse atmosfeer!

Ons het heerlik afgeskakel, ver van alle woeligheid. Gawe gasvrou. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it, charming old world style and comfort.

Harold and Natalie are lovely hosts. Their attention to detail is excellent. We would love to return for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Many thanks for this heartwarming review and it is so special having the opportunity to interact with lovely people, such as yourselves, who enrich our lives to.
Cheers for now and have a beautiful day.
Harold and Natalie.

Moreson Manor
Prof Kobus L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gasvry.

Ons het baie lekker gebly. Die gasheer en -vrou is baie aangenaam en word selfs vriende. Ons sal beslis weer van die blyplek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Baie dankie Dokter, en julle platteland plekkie wag.
Enige tyd julle is weer 'n Riebeek Kasteel.
En ons ook.
Harold & Natalie

Moreson Manor
Hannie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Historiese huis met baie geskiedenis.

Die huis is toegerus met alles wat nodig is en ons het heerlik gebly. Sal weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Dankie my Hannie.
Lekker 2020, lekker bly en lekker loop.
Natalie

Moreson Manor
Leon B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Goeie mense en almal vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a perfect venue that suits the town 100%. Host Natalie is a wonderful lady whom made us feel very welcome.

The best value for money place in town. Treat yourself to this beautiful place in a beautiful town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig sonder enige probleme.

Die eienaars is gemaklike en vriendelike mense. Die eenheid bied net die nodige toebehore wat nodig is sonder dat jy iets moet saambring. Swembad mooi skoon. Rustige omgewing met heerlike stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Enkelreisiger

Lieflike verblyf in die pragtige Riebeek-Kasteel

Baie lekker gebly vir die een aand in Moreson Manor. Alles wat jy nodig het en oor genoeg spasie. Alhoewel dit net vir een persoon was is daar meer as genoeg plek vir n gesin. Baie sentraal geleë en die eienaar was baie vriendelik. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Baie Dankie Elmarie..dis so opgekikker :))
Lekker dag verdeer en Lekker loop.
Natalie

Moreson Manor
Fredericks L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredericks L
Gesin met tieners

Fantasties.

Vriendelike diens. Interaksie met eienaars baie inspirerend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Baie dankie Ferdie,
Wow! Ek het nie woorde nie... en dis nogal 'n prestasie nê? Wahaha!
Liefde en lig
Natalie

Moreson Manor
Marliza M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldsjarme.

Ek is mal oor oudhede en my mond het gewater oor die pragtige opstal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Lekker dag en dankie Marliza, dis so opgekikker.
Wanneer ons weer ontmoet, hoop ek daar is meer tyd vir geselskap.
Alles van die beste en lekker loop.
Natalie

Moreson Manor
Samantha B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Saam met vriende

Lovely place.

Very lovely place with friendly service and lovely views.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek.

Baie lieflike plek met vriendelike diens en lieflike uitsigte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Many thanks Samantha,
You made my day so 'oppgelikker' and wishing you a happy day too.
Natalie

Moreson Manor
Shireen C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

We enjoyed our stay as we had incredible weather in the heart of winter. The owners were very welcoming and also very interesting regarding the rich history of the manor. We were interestingly surprised by the layout of the accommodation areas. Our stay was pleasant and enjoyable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was ongelooflik.

Ons het ons verblyf geniet omdat ons ongelooflike weer in die hartjie van die winter gehad het. Die eienaars was baie verwelkomend en het ook baie interessante inligting oor die ryk geskiedenis van die meenthuis gedeel. Ons het gehou van die uitleg van die akkommodasie. Ons verblyf was aangenaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Many thanks for this Shireen, and how lucky we are having the opportunity to meet such wonderful people.

Lekker dag, lekker liewe en lekker loop toet ons weer ontmoet :))

Harold en ek, Natalie

Moreson Manor
Adré V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adré V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wegbreek om te onthou!

By geen ander plek het ek al ooit sulke goeie kommunikasie ontvang nie. Die eienaars is besonders vriendelik en behulpsaam. Hulle is uiters verwelkomend en het ons van die eerste oomblik af tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Baie dankie Adre dis so opgekikker!
Lekker dag en lekker loop tot ons weer ontmoet.
Natalie

Moreson Manor
Anneme S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneme S
Saam met vriende

Quiet and friendly.

We had a lovely stay at Moreson Manor. Friendly owners who was always ready to assist and the facilities were is very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasheer en gasvrou, plek iets om te beleef.

Ek het al in baie gastehuise gebly vir besigheid, maar kan eerlik sê dit was soos huis toe kom die keer. Harold en Natalie is ongelooflike gasvrye mense. Ek het lekker gekuier by vriende en nie by 'n gastehuis. Ek kan hulle net bedank en aan almal wat moet oorslaap in Riebeeck-Kasteel dat jy net op 'n ander plek slaap as Moreson Manor vol is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S
Gesin met tieners

Uitstekend.

Het als baie geniet! Sien binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Mooi ou huis. Stunning.

Die eienaars is wonderlike mense. Baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Ons sal beslis weer in d toekoms daar oornag. Baie mooi ou huis. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Presies wat ons nodig gehad het vir 'n naweek troue in die dorp.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette F
Gesin met tieners

Ou wêreldse sjarme.

Die gasvrou en gasheer het ons dadelik baie welkom laat voel toe ons daar aangekom het, totdat ons Sondag vertrek het. Die eenheid was baie netjies en skoon. Vars blomme, koekies en beskuit wat uitgesit is en melk in die yskas het getoon dat die gasheer en gasvrou omgee vir hul gaste en hulle tuis wil laat voel. Ek sal hierdie blyplek hoog aanbeveel en dit is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende van 4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Good day Lizette,

Wonderful meeting you and your fabulous family, and many thanks once again for
your review you certainly clicked with the homely atmosphere here and our quaint and
quirky village.

Cheers for now and have a lovely day

Natalie

Moreson Manor
George R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangename verblyf met baie gasvryheid wat jou sommer tuis laat voel.

Met ons aankoms het ons sommer tuis gevoel. Vriendelike ontvangs het op ons gewag. Die woonplek was baie netjies en met die mooi omgewing was alles net baie aangenaam en het ons die naweek baie geniet en ook veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liani S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige historiese verblyf.

Ons eenheid was uiters gemaklik en privaat. Die verekussings en -duvet is ideaal vir 'n koue wintersaand en soete nagrus. Pragtige historiese huis met antieke meubels en baie geskiedkundige Suid-Afrikaanse portrette, ook in ons eenheid. Heerlike agterstoep by die swembad met lieflike uitsigte. Ons gashere, Natalie en Harold, was net die beste. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anria H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anria H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse sjarme en 'n lekker stoep.

Ons was vir die naweek van solo-studios hier. Die gasvrou en gasheer is baie gesellig. Miskien 'n bietjie te gesellig. Die akkommodasie is ruim en die kombuis volledig toegerus. In die een slaapkamer is daar slegs 'n bad so ons moes in ons vriende se kamer gaan stort, wat eintlik nie 'n probleem was nie. Daar is 'n heerlike, sonnige stoep waar ons baie tyd spandeer het. Ek sal die akkommodasie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons oornag daar verskriklik baie geniet!

Pragtige ou woning met baie geskiedenis. Gasheer en -vrou baie vriendelik en hulvaardig met inligting ens. Baie gemaklike verblyf met alles wat benodig word en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met vriende

'n Onverwagse juweel met ou-wêreldse sjarme.

Die pragtige ou herehuis is kunstig en met aanvoeling vir die plattelandse leefstyl van jare gelede gerestoureer. Die feit dat die huis half aan die kant van die dorp gelëe is, dra by tot die rustigheid. Gastekamers is ruim en gerieflik, met mooi antieke meubels. Dit was 'n heerlike verrassing om op die besondere gastehuis af te kom. By Moreson Manor het ons veel meer gekry as waarop ons gereken het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet.

Het 'n heerlike tyd daar gehad, almal vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L
Gesin met tieners

Aangename omstandighede en rustig.

Ons was hartlik verwelkom. Die plek was baie ruim en huislike atmosfeer. Dit was baie rustig en ons het 'n baie mooi en rustige nag daar deurgebring. Die gasheer en vrou was baie vriendelik en het on tuis laat voel. Sal dit enige tyd aanbeveel aan ander mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Dagse Isabel
Baie dankie vir die 'opgekikker' hersiening.
Lekker dag verder en mooibly
Alles van die beste
Natalie

Moreson Manor
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel P
Saam met vriende

Pleasant stay.

Friendly and helpful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard D

'n Bietjie plaas van in die dorp.

Natalie en Harold was baie gasvry. Die eenheid is goed toegerus, skoon en geleë op 'n goeie ligging. Al bied die dorp baie restaurante, het ons besluit om te braai. Wonderlik as jy wil ontsnap vanaf die stadslewe en beplan om "road trips" na ander dorpies naby te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tine-mari M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tine-mari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ou huis met ongelooflike atmosfeer.

Was werklike rustige kuiertjie en sal beslis terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and extremely willing owners, made to feel part of the family, without being in your face.

I would recommend Moreson Manor without hesitation. The only drawback would be that apart from a microwave oven, no stove.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Hello Gavin,
Many thanks for coming and making time to send this super review. The main bedroom and separate bathroom are spacious but the lounge and kitchenette is small, alas no space for a stove
but the unit has an electric frying pan, bar fridge, microwave oven, toaster, kettle and Weber braai on the back verandah.
All the best
Harold and me, Natalie

Moreson Manor
Michelle M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle M
Saam met vriende

Comfortable and enjoyable.

Well situated. Wonderful hosts. Clean and comfortable. Lovely area to visit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker en gerieflik.

Goed geleë. Wonderlike gashere. Skoon en gerieflik. Pragtige area om te besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amour V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amour V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf in Riebeek-Kasteel.

Ek sal Moreson Manor enige tyd aanbeveel. Die kamers is heerlik ruim en die eienaars is verwelkomend en vriendelik, maar terselfdertyd respekteer hulle gaste se privaatheid. Ons het baie lekker saam met hulle op die stoep gekuier elke aand met sonsondergang. Die plek is veilig en stil en die huis is 'n pragtige historiese gebou. Dit behoort in enigiemand se smaak te val.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a pleasant stay - everything was good except the TV was not working.

Most relaxing and enjoyable stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n aangename tyd - alles was goed behalwe vir die TV wat nie gewerk het nie.

Mees ontspanne en genotvolle verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moreson Manor se terugvoer

Dear John,

Thank you very much for your review, I am glad to see that you had a pleasant stay.

I usually send an email prior to arrival advising guest that the West Wing only offers a TV and DVD player with a selection of DVDs. It does not have any channels. Apologies for any inconvenience caused.

All the best,
Natalie

Moreson Manor
Natalie W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie W
Gesin met klein kinders

Home from home.

Natalie and Harold made us feel totally at home. Quaint 2 bedroomed accommodation with everything we needed. We will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voel so tuis soos by jou eie huis.

Natalie en Harold het ons tuis laat voel. Oulike verblyf met 2 slaapkamers met alles wat jy nodig het. Ons sal definitief terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten K
Saam met vriende

Wonderful stay with a wonderful host.

We stayed at the Manor house for a wedding weekend in the area. It is a beautiful town with lovely people. We were made very welcome by Natalie and Harrold. Beautiful setting and lovely swimming pool in the courtyard. The owners make you feel at home. Would love to go back and hope they will come and visit us at our guest house one day!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf.

Heerlike twee dae beleef in Riebeek-Kasteel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein K
Gesin met klein kinders

Beautiful!

A home away from home. Friendly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klassieke verblyf. Baie lekker!

Ons het ons twee aande se verblyf in Riebeek-Kasteel baie geniet! Dit het gevoel of ons in 'n ander tyd was met die klassieke styl van die huis - was mal daaroor. Alles was baie netjies en dit was heerlik stil gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicki M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki M
Saam met vriende

Pragtige juweel in Riebeek-Kasteel.

Ons kon nie vir beter ingerigte akkommodasie of gasvryheid gevra het nie. Moreson sal ons definitief weer sien in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis.

Het nie gehou van die oop toilet-opset nie. Die matras was die slegste waarop ons nog ooit geslaap het. Ons rûe was af die volgende dag en ons het baie sleg geslaap deur die nag. Sal slegs weer daar slaap as hulle nuwe matrasse kry. Die eienaar wou ook al twee weke voor ons aankoms die res van die bedrag gehad het. Ons het dit nie vir hulle gegee nie, aangesien ons nie geweet het hoe die plek lyk en of dit nog sou bestaan wanneer ons daar aankom nie. Ons het ook nie 'n kwitansie gekry vir die res van die bedrag nadat ons dit betaal het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luan S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Mooi ligging. Klassieke ou huis weg van die gedruis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, rustig en het goed geslaap.

Dit voel soos 'n mens se ouerhuis waarna jy terugkeer. Baie rustig en gemaklik daar gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ek sal dit baie beslis aanbeveel!

Gasvrye ontvangs en baie rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en die plek is baie mooi as jy van kuns en oudhede hou.

Die ligging is goed en die uitsig is mooi. Die water stelsel werk goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ezanne V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ezanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige ou huis.

Gemengde gevoelens. Karaktervolle ou huis, vriendelike eienaar en lieflike dorpie. Sekere aspekte van die gastehuis was egter minder aanvaarbaar, bv. die stort se vloer wat nie eers geteël is nie, die kombuisie se glasdeur sonder 'n gordyn (jy kan van daar regdeur sien tot in die badkamer), en die feit dat ons die agterdeur oopgesluit moes los sodat ander gaste die buitelig kan afsit wanneer hulle wil gaan slaap (die ligskakelaar is in die kombuisie) ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gemaklik , ideaal gelee

Ons het die verblyf baie geniet. Skoon en gemaklike kamers en ideale ligging

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Arrived as strangers, left as family.

Loved our time at Moreson! Looking forward to go back to stay there again. Private yet homely, the pool was fantastic on the hot summer days!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Saam met vriende

Gasvrye en gerieflike verblyf in buitewyke van eklektiese Riebeeck-Kasteel.

Maak seker jy laat tyd toe om al die interessante Africana te bestudeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 37, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNmM1MTA2LTExYWQtNDEzOS04M2RhLWEzNDBjNjhhZjI4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 37 Piet Retief Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -33.381937602985 18.906579271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem