Marlothpark Akkommodasie by Morgenster | LekkeSlaap
+21
+21

Morgenster

Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpeckerlaan 2393, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Morgenster is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Marlothpark, slegs 900 m van die Krokodilrivier-uitkykpunt af.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die solderkamer het 2 enkelbeddens en deel badkamergeriewe. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolf, en gaste kan in die sitarea ontspan. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die plonspoel en braaigeriewe. Daar is parkeerplek vir 3 voertuie.

Gaste sal wild sien wat vrylik rondbeweeg, die leeus en hiënas in die Krugerwildtuin hoor, of hulle kan voëlkyk, fietsry, stap en vierwielfietsry. Dié dorp bied ook 'n waterpark, putt-putt en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, kuriowinkel en vulstasie.

Slaapplek

’n Bespreking by Morgenster sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Woodpeckerlaan 2393, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpeckerlaan 2393, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fadad7694dd1e8d6347dde6ff1fa246b793336eb30a5a72dcaeebf156ad7bfd68b02579508eb2b923391d0ac07d11c03393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 2393 Woodpecker Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.341717 31.782297
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za