Morgenzon Trout Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Morgenzon Trout Farm bied selfsorgverblyf in 'n gesellige, ou kliphuis op 'n pragtige plaas sowat 15 minute buite Dullstroom. Die plaas bied 5 damme vir forenlhengel op 'n vang-en-vrylaat-basis en gaste kan voëlkyk, voetslaan, bergfietsroetes aanpak, piekniek hou, en verskeie wildspesies en 'n waterval besigtig.

Morgenzon Trout Farm bied slaapplek vir 12 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers in die hoofplaashuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer.

Buite die huis is 'n klipskuur wat opgeknap is met 3 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n kaggel het. Die vierde en vyfde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die plaashuis het 'n ruim plaasstyl-kombuis, 'n oopplan-eetarea en 2 sitareas. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, 2 elektriese oonde, eetgerei, breekware, potte en panne, en daar is 'n pizza-oond. Die etenstafel het sitplek vir 12 gaste en is ideaal vir gesinsetes met 'n Morso-gietysterstoof wat die vertrek lekker warm sal maak op koue dae. Die eerste sitarea het 'n kaggel en die tweede sitarea het 'n groot, oop stoep met 'n klomp sitplek buite.

Daar is 'n ingeboude braai buite wat oor die dam uitkyk. Perde sal dalk by die braaigeselskap kom aansluit as hulle nuuskierig is. Fisante en klein bokspesies is gereeld in die tuin te sien. Die plaas is vol wild, onder andere wildebeeste, sebras, gemsbokke.

Slaapplek

'n Bespreking by Morgenzon Trout Farm sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Morgenzon Trout Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 600 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za