Morgenzon Trout Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Morgenzon Trout Farm
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
'n Voertuig met hoë-grondvryhoogte word aanbeveel. Doen asb. navraag oor die toestand van die pad voordat jy bespreek as jy nie 'n voertuig met hoë-grondvryhoogte het nie.
Die plaas bied visvang op 'n vang-en -vrylaat-basis met hoeke sonder weerhake. Hou asb. by die hengelreëls in die huis en moenie die visse hou nie.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Morgenzon Trout Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 600 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za