Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morning Star Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Yoliswa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Morning Star Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Brenton C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton C
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Yoliswa het ons onmiddellik laat tuis voel. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die huis en kamers was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great time in Saldanha and a safe, good night's rest at Morning Star Guest House.

Contact person was a bit late for check-in, but had a good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Godfrey S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Godfrey S
Saam met vriende

Memorable.

It was a good stay during our time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalveen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalveen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice & cozy!

The 'room' was exactly what we expected. I loved the idea that there was a 'laundry place' as we were there for approximately two weeks. The place is about a 1.5km walk away from the beach - and it's a really scenic walk. We love taking a walk every day. However, we found it difficult to navigate on the first day. Our GPS was taking us to a different location. We had a misunderstanding regarding when we wanted the room cleaned, but we had that sorted out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanell M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanell M
Gesin met tieners

Rustig en veilig.

Was nie 100% a.g.v. 'n mierprobleem nie. Vloere lyk skoon, maar na 6 tree is voete pikswart onder. Yskas was vuil binne. Aangesien dit naby die see is, weet ek dat dinge maklik kan roes, maar aandag kan daaraan gegee word om dit nie te erg te laat raak nie. Die gasvrou was ook nie baie spraaksaam nie en wou nie weet hoe laat ons gaan arriveer nie, of wanneer ons gaan vertrek om reëlings met die sleutel te maak nie. Sy het nie eens geweet watter eenheid ons geboek het nie, alhoewel sy kon help met 'n ekstra dag se verblyf, maar ek moes kontant op die tafel los. Dit is 'n veilige plekkie en die voertuig is ook veilig omdat daar kameras is. Verder was alles rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mnr Charles D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mnr Charles D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons vakansie was baie lekker gewees. Ons het dit baie geniet.

Ja, ons het lekker gebly, maar die plek is te klein vir twee mense. Ons was meestal van die weg vir die dag gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Enkelreisiger

Was aangenaam.

Dankie was lekker, het geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonia S
Gesin met klein kinders

Lekker rustige veilige plek.

Ek het baie lekker gebly. Dus is dit daar baie rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Morning Star Guest House se terugvoer

Baie dankie, Antonia.

Morning Star Guest House
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Neptune-straar 9, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e904f06353406233ae4dfc496746d260d7736743a6fae88829ce36c9e9d21b90d7c29529baa99834f7d77520957e71237c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 9 Neptune Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -32.996503109064 17.940067648888
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem