Reebok Akkommodasie by Mossel Bay Beach Cottage | LekkeSlaap
+11
+11

Mossel Bay Beach Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 055 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 59, Rheebok, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mossel Bay Beach Cottage is 'n stil en rustige kothuis met 'n 180°-uitsig oor die see. Die kothuis is in Rheebok in die Wes-Kaap geleë.

Die kothuis het 3 slaapkamers wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n gastebadkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die huis het 'n TV, DStv, sitarea, wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan.

Die kothuis is 25 minute se ry van George af, en 10 minute se ry vanaf Grootbrakrivier en Hartenbos wat verskeie doendinge bied. Doendinge in die area sluit wynproe, voetslaan, visvang en wildritte in.

Slaapplek

’n Bespreking by Mossel Bay Beach Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Mossel Bay Beach Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 59, Rheebok, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel Bay Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 055
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 055
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 055
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 59, Rheebok, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxZTUzZGFlLWMyOTQtNGQxMS1iZTI0LWI0M2VhNzdkM2Y0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 055  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 59 Kusweg Rheebok 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.080212 22.166358
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za