Mosselbaai Akkommodasie by Mossel Bay Manor | LekkeSlaap
+13
+13

Mossel Bay Manor

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbestraat 21, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mossel Bay Manor is 'n huisie in Die Bakke en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die huis is gerieflik ingerig en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad, 'n handstort en 'n stort. Daar is 'n slaapbank vir 2 in die sitkamer.

Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en die nodige kookgerei toegerus. Die sitkamer het 'n TV met Openview HD. Die eenheid het WIFI, 'n verwarmer en 'n alarmstelsel.

Mossel Bay Manor het 'n groot tuin en gaste kan van die braaigeriewe gebruik maak. Privaat parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Mossel Bay Manor sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Mossel Bay Manor
Netheid
3.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Robbestraat 21, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel Bay Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbestraat 21, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjOTc4ZjRiLWVhZGMtNGIxZi05OGJkLTg4MGRjMTJmZDA4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 21 Robbe Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.174552159008 22.124235928059
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za