Mossel Bay Manor
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbestraat 21, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mossel Bay Manor is 'n huisie in Die Bakke en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die huis is gerieflik ingerig en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad, 'n handstort en 'n stort. Daar is 'n slaapbank vir 2 in die sitkamer.
Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en die nodige kookgerei toegerus. Die sitkamer het 'n TV met Openview HD. Die eenheid het WIFI, 'n verwarmer en 'n alarmstelsel.
Mossel Bay Manor het 'n groot tuin en gaste kan van die braaigeriewe gebruik maak. Privaat parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Robbestraat 21, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Mossel Bay Manor het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbestraat 21, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom