Mossel Bay Manor
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Robbe Street, Die Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mossel Bay Manor is geleë in Die Bakke en bied stylvolle, gemaklike verblyf vir tot 6 gaste: ideaal vir gesinne of vriende wat wil ontspan naby die see.
Die smaakvol ingerigte huis beskik oor een slaapkamer met ’n koninggrootte bed, asook ’n tweede slaapkamer met ’n queensize bed en ’n eie kombuis. Daar is twee baie gerieflike, privaat badkamers en die ruim sitkamer bied ’n hoëgehalte-slaapbank vir twee persone.
Die volledig toegeruste kombuis sluit ’n vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en alle nodige kookgerei in. Die sitkamer is gerieflik ingerig met ’n TV met OpenView HD, en die eenheid beskik ook oor WiFi, ’n verwarmer en ’n alarmstelsel vir ekstra gerief en gemoedsrus.
Buite wag ’n groot, gerieflike buiteruimte met ’n pragtige tuin, uitstekende braaigeriewe en asemrowende see-uitsigte, perfek vir ontspanning en kuier. ’n Dubbelmotorhuis en privaat parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 21 Robbe Street, Die Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Mossel Bay Manor het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Robbe Street, Die Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang