Voëlklip Akkommodasie by Mosselberg on Grotto Beach | LekkeSlaap
+55

Mosselberg on Grotto Beach

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Mosselberg on Grotto Beach
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Salome V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in Hermanus!

Ons het een nag oorgebly - die kamer was ruim skoon en pragtig afgerond. Daar word baie aandag aan detail gegee en die ontbyt was heerlik! Dankie!

Mosselberg on Grotto Beach's terugvoer

Beste Salome,

Baie dankie. Ons is bly om te hoor julle het jul tydjie by Mosselberg geniet. Ons hoop om julle weer te kan verwelkom sodra julle weer in Hermanus is

Groete,
Linda

Mosselberg on Grotto Beach
Liesel V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel V
Besigheidsreis

Awesome!

Alles was werklik eksie-perfeksie en ek het HEERLIK gebly. Ek sal dit enige dag aanbeveel.

Mosselberg on Grotto Beach's terugvoer

Geagte Liesel

Dit was net 'n plesier om jou by Mosselberg on Grotto Beach te verwelkom!
Kontak ons gerus vir enige navrae vorentoe.
Dankie vir die terugvoering en hoop ons sien jou in die nabye toekoms weer.
Groete

Linda

Mosselberg on Grotto Beach
Vanaf R4 038
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 038
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 038
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 253A, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhYTJhZDFiLTA3NGUtNGY2NC1hZTIwLTBjMDQ1ZDkxZTdmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 038  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 253A 10th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.413415459178 19.29259032011
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za