Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossienes

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Mossienes
Netheid
3.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Marianne R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lekker gebly. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martha R
Saam met vriende

Ons het net daar geslaap. Alles was reg, net geen WiFi.

Ons het die verblyf geniet. Sal vriende vertel van Mossienes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ruim huis. Op die oog af baie netjies en skoon. Alhoewel daar spinnerakke op die lampskerm was waar die twee enkelkamers was.

Ons het wel probleme gehad deur gebyt te word wat nie muskiete was nie. My eggenote en seun was vol bytplekke. Teen hul sy af en op hul rug. My vrou het ook deur die nag die gevoel gehad iets loop oor haar met bytplekke op haar arm en lyf. Ons het fogger (Doom) gekoop en dit aangesit vir deur die dag toe ons uit was. Daar was swart goggas dood op die lakens. My seun het die sleutel terug gaan handig en gekla en eintlik nie gekla nie, wou dit onder die aandag bring sodat hulle aandag gee aan die probleem. Die dame was baie ontstel en gesê hulle wonings is skoon. Asof ons nou kla oor niks. Ja, alles was netjies, maar ek glo hulle moet asb. hulle matrasse skoonmaak vir die volgende besoekers. Buiten vir die voorval het ons lekker gekuier by die Mossienes. Ek sal dit aanbeveel as hulle aandag gee aan ons probleem wat ons gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mossienes se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons het aandag aan die gemelde sake gegee.
Die persoon wat die sleutel terug gebring het en die persoon wat die resensie geskryf het, het nie uit een mond gepraat nie. Dit is jammer.

Mossienes
Mark W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Rustig en veilig. Lekker geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Malcolm S
Gesin met klein kinders

Fine.

TV was out of order/outdated. Everything else was OK.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Washiela M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Washiela M
Gesin met tieners

The stay was very nice.

For the amount of of money we pay was ok but you need to upgrade the kitchen cupboards and the TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Ek sal regtig moet soek om iets te kry waaroor ek kan kla.

Ek het dit reeds hierbo gedoen, maar die stelsel dring daarop aan dat ek dit herhaal. Dus: Ons het baie lekker gebly. Ek sal regtig moet soek om iets te kry waaroor ek kan kla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 22, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvnLqtNnl4Rv2UekkUQ5s9FDrORphJHG7YMNecrHipGvDduqyxA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 22 Nerina Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.803460198123 20.062352460083