Mossieslane 5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mossieslane 5 is ’n selfsorgvakansie-eenheid op die eienaar se perseel in ’n woonarea van Hermanus. Die eenheid het ’n privaat ingang en is in die voorkant van die huis wat gedeel word, aangesien die eienaars op die perseel woon.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 1 badkamer, en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n bad en stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n tweeplaatstoof, mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ’n gemaklike sitstel en platskerm-TV teen die muur.

Die eienaars is naby indien jy enige hulp nodig het, maar sal nie lastig wees nie. Let asb. daarop dat dit ’n woonbuurt is en ons dus nie matrikulantgroepe akkommodeer nie. Daar is ’n swembad en braai-area en die instansie is naby die dorp, tennis- en muurbalbane. Daar is ook ’n paar plekke om wynproe te doen, en moenie van die Hermanus Walvisfees vergeet nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Mossieslane 5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mossieslane 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za