Mosswood Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hugenotestraat 18, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Geen kinders onder 13
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mosswood Bed and Breakfast bied moderne verblyf aan in 'n plattelandse styl op die buitewyke van Graskop se middedorp in Mpumalanga. by Mosswood word moderne geriewe gekombineer met die warm, plattenalndse-leefstyl om gaste te voorsien met luukse en gemaklike verblyf. Dié instansie is 'n skuilplek in 'n stil woonbuurt wat spog met onbelemmerde uitsigte van die platorand saam met die rus en vrede op dié natuur se voorstoep.
Verblyf word aangebied in luukse en stylvolle 2-enkelbed of dubbel-suites wat 'n uitsig in die westelike rigting oor die Blyderivierspoort bied. Elke kamer het 'n en suite-stort met 'n reënstort, toilet en dubbelwasbak. Die kamer het ook 'n haardroër, plafonwaaier, kaggel, 2 stoele en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is WiFi.
Die suites word daagliks skoongemaak. Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar. Daar is parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jo-anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 3
Ligging
- Hugenotestraat 18, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Mosswood Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hugenotestraat 18, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Geen kinders onder 13