Mouille Point Akkommodasie by Mouille Point Apartment | LekkeSlaap
+26

Mouille Point Apartment

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vanaf 3 Jun 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pont du Gard, Strandweg, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R721 R613 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mouille Point Apartment is 'n ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Mouille Point. Die gebou is ideaal geleë en gaste kan maklik die Seepunt-promenade, Groenpunt-park en die V&A Waterfront besoek.

Dié woonstel het 'n oopplan-leefarea en is volledig gemeubileer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitkamer langsaan het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Mouille Point Apartment het 'n kombuisie met 'n SMEG-yskas, 'n ingeboude oond met 'n tweeplaatstoof, 'n ketel en breekware. Gratis WiFi word ook voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Mouille Point Apartment is 10 tot 15 minute se ry vanaf die KIKS, Artscape-teater en verskeie ander besienswaardighede in die middestad.

Slaapplek

’n Bespreking by Mouille Point Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Mouille Point Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pont du Gard, Strandweg, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mouille Point Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R721
Vanaf R613
per nag (plek vir 2)
was R721
Vanaf R613
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pont du Gard, Strandweg, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzz6jPrDKRlnKOzs9qre5ZSEjL6JoKZ8AtH061NW939hz62557D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R721, nou Vanaf R613  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Pont du Gard Beach Road, Mouille Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.8999354 18.4078949
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za