LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mouille Point Apartment | LekkeSlaap
+26

Mouille Point Apartment

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Mouille Point Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bart S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker woonstel op 'n wonderlike plek.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice flat in a great location.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerard S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig baie lekker gebly.

Ons het heerlik gebly. Die enigste klein item wat ons graag sou wou sien is DStv met sport. Veral gaste wat in 'n belangrike sportnaweek die Kaap besoek, sal darem byvoorbeeld die Springbok rugbywedstryd sou wou sien, asook die Britse Ope gholftoernooi. Dis nie duidelik op die advertensie dat daar nie DStv is nie. Verder was alles perfek. Die plek is aan te beveel.

Jj T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en naby mooi uitsigte.

Fantastiese plek. Goeie area en bekostigbare verblyf.

Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pont du Gard, Strandweg, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzz6jPrDKRlnKOzs9qre5ZSEjL6JoKZ8AtH061NW939hz62557D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Pont du Gard Beach Road, Mouille Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.8999354 18.4078949
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!