Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Klipbokkop (huis vir 6 gaste)
- Selfsorg
- Blinkberg (huise vir 6 gaste)
- Selfsorg
- Waboomhoek (huis vir 6 gaste)
- Selfsorg
- Puntjie (huis vir 6 gaste)
- Selfsorg
- Taaibos (6 gaste)
- Selfsorg
- Kareeboom (huis vir 8 gaste)
- Selfsorg
- Peperboom (huis vir 4 gaste)
- Selfsorg
- Olienhout (huis vir 4 gaste)
- Selfsorg
- Kamferboom (huis vir 4)
- Selfsorg
- Leeustert (Eko-huis vir 2)
- Selfsorg
- Melkbos (Eko-huis vir 2)
- Selfsorg
- Kliphuis (Eko-huis vir 2)
- Selfsorg
- Kriedoring-kampeerterrein
-
Kampeerplek
Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring. - Kraalbos-kampeerterrein
-
Kampeerplek
Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring. - Soutkrans-kampeerterrein
-
Kampeerplek
Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Huisreëls
Bring asb. insekweermiddel saam.
Vuurmaakhout is te koop.
Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Mount Ceder het geen selfoonsein nie. Die naaste sein is 30 km ver waar die grondpad eindig. Gratis WiFi is slegs by ontvangs en in die restaurant beskikbaar.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km vanuit Ceres na Mount Ceder is en 'n grondpad van 85 km vanuit Citrusdal. Gaste moet voor aankoms by Mount Ceder navraag oor die toestand van dié pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
'n Opsionele bewaringsfooi kan betaal word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 74 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Sederberg, 6836, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom