Mount Champagne Resort Unit 13
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 3 Mei 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: District-weg R66, Mount Champagne Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 950R2 508 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mount Champagne Resort Unit 13 is 'n opgeknapte kothuis wat in die rustige, veilige vallei van die Mount Champagne-oord geleë is. Die Drakensberge is in die verte sigbaar en hierdie is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Dié kothuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n eet- en sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, wasmasjien en 'n mikrogolfoond toegerus. Gratis WiFi, braaigeriewe en privaat parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf het 'n omsetter.
Gaste kan ongeëwenaarde uitsigte op die Champagne- en Cathkin-berge geniet. Daar is ook pragtige staproetes, en die oord bied kanovaart en baarshengel op die dam, bergfietsroetes, 'n swembad en 'n tennisbaan. Vir noodsaaklike inkopies is daar 'n geriefswinkel.
Slaapplek
’n Bespreking by Mount Champagne Resort Unit 13 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- District-weg R66, Mount Champagne Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: District-weg R66, Mount Champagne Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom