LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mount Noah Lodge | LekkeSlaap
+62

Mount Noah Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 85 resensies vir Mount Noah Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Morné D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets besonders.

Dit is 'n heel ander ondervinding om op land in 'n boot te slaap. Vriendelike mense en netjiese plek. Ons het net 1 aand daar gebly, maar sal definitief terug gaan vir 'n behoorlike vakansie.

Lee-anne F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most amazing place I've ever been to.

Arriving at this guesthouse made me feel like I never want to leave again. It is an experience of note and one that I am addicted to. I cannot wait to come back there. The owner and staff treated us like family and made us feel so at home. They looked after us like gold and I literally want the entire world to come and stay here at least once in their lifetime.

Charmain B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en besonderse oornaggeriewe!

Ons het heerlik in die swembad afgekoel en die klubgeriewe geniet. Die verblyf was iets besonders, baie oorspronklik en bygedra tot 'n puik naweek in die warm Karoo. Die ontbyt was heerlik en baie vriendelike en behulpsame gasvrou, Hanlie, en span.! Sal definitief weer daar kuier en sal vir enige iemand aanbeveel!

Japie K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die beste ondervinding.

Die wat nog nie van Mount Noag gebruik gemaak het nie, julle mis 'n belewenis. Die personeel is besonders aangenaam en ook die stories oor hoe dit in so 'n pragtige lodge omskep is. Wel gedaan en sal julle altyd onthou.

Zuleiga P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuleiga P
Gesin met klein kinders

Pragtige kort verblyf.

Vriendelik, ontspanne, onverwags mooi.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful short stay.

Friendly, laid back, unexpectedly beautiful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Henryhette V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henryhette V
Gesin met klein kinders

Awesome!

Ons het so lekker gebly! Die mense is gasvry, dis 'n heerlike rustige atmosfeer. Ek sal jou regtig aanbeveel om daar aan huis te gaan. Dit was regtig vir ons 'n groot belewenis.

Riana K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies, pragtige ligging en besonderse eienaars en geskiedenis

Ons verblyf by Mount Noah was besonders, een van die beste waar ons nog was, kan hulle met n welverdiende "wow" vir enige iemand aanbeveel! Werklik besonders en verskriklike aangename eienaars! Baie geluk Mount Noah, julle kan trots wees op julle ongelooflike plek en almal wat deel is van julle span. A job well done!

Tish F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tish F
Saam met vriende

Wonderlike ervaring!

In die hartjie van Oudtshoorn is die wonderlike plek. Pragtige uitsig en blyplek uniek. Maar ons ontvangs was besonders! Hartlik soos familie ontvangs. Gevoel of ons hul belangrikste gaste is (so word elk gas ontvang). Vir seker 'n juweel.

Quintin T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras, innoverende konsep en great mense.

Van aankoms tot ons vertrek was ons op die hande gedra. Wil gedoen wees op ou Kersdag en Kersoggend wat maar eintlik familietyd is. Netjies en skoon, uiters vriendelike personeel en heerlik gesellig. Sal graag weer daar wil bly.

Nimonét O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nimonét O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plekkie met waarde vir geld en vriendelike mense!

Mount Noah is 'n juweel in Oudshoorn! Ontvangs was vriendelik en geen moeite. Hul maak almal op hul gemak en die feit dat jy voel soos familie is 'n pluspunt! 'n Boot op die dorre grond is fun en anders, mens kan duidelik sien waar is die eienaar se belangstelling en liefde in sy lewe.

Jadene O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadene O
Gesin met klein kinders

Amazing view en die mense wat daar werk is so vriendelik. Ons sal beslis binnekort weer by Mount Noah gaan kuier en sal hulle beslis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

Baie netjies en skoon.

Teresa M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa M
Gesin met tieners

Was 'n awesome ervaring, sal definitief weer gaan.

Mount Noah Lodge is 'n awesome ervaring sal definitief weer gaan. Mense is vriendelik. Baie netjies en skoon.

Hildegard S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hildegard S
Gesin met klein kinders

Boot in die Karoo!

Kinders het bootverblyf baie geniet (die ark). Baie oulik gedoen. Vriendelike en effektiewe ontvangs. Lekker ontbyt gehad. Daar is koffie- en teemaakgeriewe in die ontspanningsarea maar 'n klein yskassie en ketel sou dalk lekker gewees in die boot self vir vroeg-oggendkoffie in die bed.

Monique H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker plek om oor te slaap. Ons sien julle beslis weer.

Baie lekker ervaring gewees. Ons sien julle weer.

Selma V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Ons was bietjie teleurgesteld om te vind daar is nie 'n restaurant nie. Die restaurant op die perseel is slegs vir gaste wat vooraf reëlings tref. Maar die vriendelike personeel het daarvoor opgemaak deur ons te help om etes van die dorp af te bestel.

Linda G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer vir avontuurlustige gesin.

Plek mooi, skoon en vriendelike ontvangs. Laaste wat ons dame gesien het. Geen haardroërs of ketel met koffie en tee in kamers.

Michelle S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Unbelievable.

Was an unbelievable stay so unusual with all the luxuries needed. Staff welcoming, helpful and made the stay worth it. Highly recommended.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Good day Michelle

Thank you very much for staying at Mount Noah Lodge. It was a great pleasure to have you here. We are looking forward to welcome you again here at Mount Noah Lodge.

Kind Regards
Captain & Crew

Mount Noah Lodge
Ilze V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was 'n aangename verrassing!

Personeel het ons dadelik tuis en welkom laat voel. Geriewe was netjies en skoon. Was iets anders en baie lekker.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeiedag Ilze, Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie. Ons sien uit om julle weer hier by Mount Noah Lodge te verwelkom. Vriendelike Groete, Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Thursia B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thursia B
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie lekker ervaring teen 'n besonderse billike prys.

Rustig met 'n perfekte uitsig van die Karoo.

Kai K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kai K
Gesin met klein kinders

Fantasties, my kinders het dit so geniet om te swem in die bootswembad en by Terry die hond te speel.

Ons sal definitief dit ons verblyf maak as ons weer in Oudtshoorn is. Heerikste ontbyt ook!

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie dag Kai, Baie dankie vir u resensie, ons is bly u en die gesin het die tydjie by ons geniet. Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te kon verwelkom. Kan wag om julle weer hier te verwelkom nie, ons mis elke dag ons pragtige kinders. Vriendelike Groete, Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Otto W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Otto W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en perfekte uitsig oor die berge.

Sien sterre.

Michal G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michal G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Vriendelike personeel en alles is skoon en netjies.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeiedag Hedwig,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie. Ons sien uit om julle weer hier by Mount Noah Lodge te verwelkom.
Groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Marlene W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W
Gesin met tieners

Dit was die mees innoverende, interessante gastehuis wat ek al by gebly het.

Dit was 'n pragtige blyplek met alles wat jy benodig. Vriendelike warm ontvangs en behulpsaamheid. Pragtige uitsig en oulike slaapplekke.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie dag Marlene,
Baie dankie vir u resensie, ons is bly u hou van Mount Noah Lodge. Dit was 'n groot plesier om u hier by ons te kon verwelkom. Ons hoop om u weer te sien.
Vriendelike Groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Herman V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg van die stad se gewoel.

Is baie goed ontvang met ons aankoms. Die plek is weg van die gewoel af en ons kon rustig slaap. Sal plek aanbeveel vir verblyf in in Oudtshoorn.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeiemiddag Herman,
Ons is bly u het die tydjie hier by ons geniet. Ons sien uit aan u volgende besoek hier by Mount Noah Lodge.
Vriendelike Groete

Mount Noah Lodge
Joanie H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie H

Ongelooflike lekker ervaring.

Baie geluk met baie vriendelike en warm, hulpvaardige diens, beste van al die plekke waar ek al was. Perfek, netjies en skoon. Ontbyt was heerlik. Baie dankie.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie dag Joanie,
Ons is bly u het dit geniet om by ons tuis te gaan, dit is resensies soos die wat ons span voorentoe dryf. Baie dankie daarvoor.
Vriendelike groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Johan K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste personeel ooit wat dit 'n onvergeetlike ervaring maak - dankie julle almal.

Baie lekker en unieke ervaring in die Karoo.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie dag Johan,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie. Ons sien uit om julle weer hier by Mount Noah Lodge te verwelkom.
Groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Frank W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Baie vriendelike, bedagsame personeel wat gaste eerste sit.

Unieke ervaring om op boot te slaap in die middel van die woestyn. Van die unieke boot ingang tot die keuse om gewone kamer te gebruik as boot te beknop is. Hulle het aan alles gedink en laat hulle gaste soos koninklikes voel. Wel gedaan deur hulle.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeiedag Frank,
Baie dankie vir u resensie, ons sien uit daarna om u weer hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Charlene V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wat 'n wonderlike plekkie.

Sien sterre.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Hi Charlene,
Baie dankie ons waardeer u resensie, kom loer gerus weer in as u in Oudtshoorn omgewing is.
Groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Lizette L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette L
Gesin met tieners

'n Uitsonderlike ervaring!

Die ontvangs was warm en gulhartig, ons is dadelik na ons kamer geneem en wat 'n heerlike verrassing om die luukse vertrek te sien. Die uitsig was onbelemmerd vanaf ons balkon. Ons kon eers iets koel geniet voordat ons afgepak het. Ons sou nie aandete daar nuttig nie, maar die vriende saam met wie ons sou gaan uiteet het vir 'n drankie gekom, ons het navraag gedoen omtrent aandete en daar is vir ons voorsiening gemaak al het ons nie bespreek nie. En wat 'n lekker bord braaivleis, braaibroodjie en slaai was dit nie, om nie eens van die nagereg te praat nie. Ek gaan beslis terug na Mount Noah.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie dag Lizette,
Baie dankie, ons waardeer u resensie, kom loer gerus weer in as u in Oudtshoorn omgewing is.
Groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Anton B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gasvry en 'n belewenis om op 'n seiljag in die Karoo te slaap.

Hugo het ons baie welkom laat voel. Hul etes was heerlik en die uitsig is asemrowend. Sal beslis hul aanbeveel; ons het lekker gekuier.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeiedag Anton,

Baie dankie vir u resensie, dit was 'n groot plesier om u hier by ons te kon verwelkom. Ons hoop om u weer te sien.

Vriendelike Groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Liezel B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, unieke verblyf!

Een nag was beslis te min! Ons is verwelkom deur vriendelike personeel, waarna die perseel vir ons gewys is. Elke boot het sy eie spesiale storie! Ons kon van ons boot af die mooiste sonsondergang sien. Ons het 'n drankie by die kroeg op die perseel geniet, veerpyltjie gespeel en laat aand geswem. Ons het heerlik oornag by Mount Noah Lodge!

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie Middag Liezel
Baie dankie vir u resensie, dit was 'n groot plesier om u hier by ons te kon verwelkom. Ons hoop om u weer te sien.
Vriendelike Groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Sanre F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanre F
Saam met vriende

Die beste verblyf op ons R62-padrit.

Die goeie resensies wat Mount Noah gekry het was die rede waarom ons daar bespreek het. En dit was vir seker ‘n baie aangename avontuur wat ons enige tyd sal aanbeveel.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie dag Sanré. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie. Ons sien uit om julle weer hier by Mount Noah Lodge te verwelkom.Groete, Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Diane P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diane P
Gesin met tieners

A Wonderful experience in the most unusual accommodation, a sea not at the sea.

A wonderful, clean well run family business, who thrive on making the guests comfortable. Only one request to Mount Noah, please provide butter and not margarine, it makes a Hugh difference to the food tastes, especially as everything else was wonderful.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Good day Diane. Thank you very much for the lovely review. We hope to welcome you again in the future here at Mount Noah Lodge. Captain and Crew

Mount Noah Lodge
Adrie D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie D
Gesin met tieners

Onvergeetlike verblyf in Oudtshoorn.

Gasvryheid uit boonste rakke. Leonie, dankie vir jou vriendelike warm ontvangs en die heerlike etes. Hugo, jou hulp en omgee vir gaste is regtig uitsonderlik. Sien julle gou weer!

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeiedag Adrie,
Ons is bly u het dit geniet om by ons tuis te gaan, dit is resensies soos die wat ons span voorentoe dryf. Baie dankie daarvoor.
Vriendelike groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Heidi V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik oulik.

Dit was nou regtig waar ietsie anders. Baie baie mooi gedoen!

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie dag Heidi. Baie dankie vir u resensie, ons is bly u hou van Mout Noah Lodge. Dit was 'n groot plesier om u hier by ons te kon verwelkom. Ons hoop om u weer te sien. Vriendelike Groete, Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Jeanré L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanré L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mount Noah Lodge is 'n baie aangename plek ons het dit vreeslik geniet daar.

Mount Noah Lodge is een van die mees interessante plekke wat ek al ooit besoek het. Dit bied soveel rustigheid. Dis die perfekte plek om te wees as jy wil wegkom van die stad se lawaai. Die mense is almal bitter vriendelik en die ontbyt is beslis 'n wenner. Dis baie mooi netjies en skoon. Ek sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Hi Jeanré. Baie dankie vir die resensie. Mooi bly tot ons mekaar weer sien hier by Mount Noah Lodge. Vriendelike Groete

Mount Noah Lodge
Ieda S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ieda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot pret.

Dit was heerlik om in 'n seiljag in die Karoo te slaap.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie dag Ieda. Ons is bly u het die tydjie hier by ons geniet. Ons sien uit aan u volgende besoek hier by Mount Noah Lodge. Vriendelike Groete

Mount Noah Lodge
Nicolette V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.

Ons het twee aande oorgeslaap en dit baie geniet ons het baie lekker gekuier die mense is baie vriendelik en sal definitief weer oornag.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Hi Nicolette. Baie dankie vir u resensie, dit was 'n groot plesier om u hier by ons te kon verwelkom. Ons hoop om u weer te sien. Vriendelike Groete, Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Alecia J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, 'n ongelooflike ervaring!

Ons was aangenaam verras en baie bly dat ons besluit het om hier te oornag in Oudtshoorn! Fantastiese uitsigte, 'n unieke ervaring om op 'n boot te slaap in die Karoo en dan is die boot ingerig met alles wat jy benodig en meer. Baie vriendelike personeel en eienaars wat uit hulle pad uit gaan vir jou! Die aandete was ongelooflik lekker, gelykstaande aan 'n 5-ster-restaurant! Ons sal definitief met elke Kaap-vakansie weer daar oornag, ons was net spyt ons het nie langer bespreek nie!

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeiedag Alecia, Baie dankie vir u resensie, ons sien uit daarna om u weer hier te ontvang. Vriendelike groete, Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Ewert A - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewert A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie akkommodasie en sal weer gebruik en aanbeveel.

Sien sterre.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Hi Ewert. Baie dankie ons waardeer u resensie, kom loer gerus weer in as u in Oudtshoorn omgewing is. Groete, Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Albie J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rerigwaar uitsonderlik om op 'n boot te slaap in die dorre Karoo!

Die konsep is briljant. Aangename personeel en die uitsig is asemrowend oor Oudshoorn.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie middag Albie. Dankie vir die resensie, dit was aangenaam om julle by ons te verwelkom. Tot weer sien, mooi bly. Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Ester T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester T
Saam met vriende

Baie uniek.

Dit was 'n awesome ondervinding en iets heel anders. Sal definitief weer daar gaan kuier, mense baie vriendelik. Ek beveel dit aan, het al vir my vriende vertel. Ons sal teruggaan. Baie baie dankie.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie dag Ester, Ons is bly u het dit geniet om by ons tuis te gaan, dit is resensies soos die wat ons span voorentoe dryf. Baie dankie daarvoor. Vriendelike groete, Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Gup P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gup P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Ons was vir die naweek by Mount Noah en het dit baie geniet. Die mense is werklik hartsmense en ons sal beslis weer gaan.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie dag Gup. Baie dankie vir u ondersteuning en resensie. Ons sien uit om u weer hier te verwelkom. Groete, Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Charlene C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie besonders, uniek en rustig.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie Middag Charlene
Baie dankie vir u review. Ons hoop om u weer hier by Mount Noah te verwelkom.
Vriendelike Groete
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Ho D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ho D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie interessante verblyfplek met alles wat 'n mens verlang.

Ons was aanvanklik in een van die bote bespreek maar op aanbeveling van die personeel het ons verkies om in 'n 'standaard' kamer te bly. Die boot is nie regtig geskik vir ouer mense nie a.g.v. lae deure en trappies. Die hele plek is baie mooi netjies en alles op sy plek. Ontbyt was werklik voortreflik. Ons sal die plek graag aanbeveel.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeiemiddag,

Baie dankie vir u resensie, dit was 'n groot plesier om u hier by ons te kon verwelkom. Ons hoop om u weer te sien.

Vriendelike Groete
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Marita O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Sal beslis weer.

Baie uniek. Ontbyt was 'n wenner. Vriendelike personeel.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeiedag Marita,

Baie dankie vir u resensie, ons sien uit daarna om u weer hier te ontvang.

Vriendelike groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Carina O - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina O

Awesome.

Wat ‘n unieke lodge, was verras met die geriewe, diens en kreatiwiteit. Wie sou kon dink 'n ark op land en nie water. Dit was my dogter se 21st en op aanvraag was daar 'n heerlike snackmandjie, vonkelwyn en 'n kaartjie met die mooiste woorde binne getik. Die ontbyt was baie lekker, te veel om alles te wil opeet haha. Ek sal enige tyd weer daar gaan oorslaap en enige een aanbeveel. Laaste maar nie die minste, die personeel se diens is nog die beste ooit. Well done.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeiedag Carina,

Baie dankie vir u pragtige resensie, dit was 'n aangename voorreg om u en die ander dames hier te verwelkom. Ons sien uit om u weer hier te verwelkom.

Vriendelike groete,
Leonie

Mount Noah Lodge
Nadine B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huweliksherdenking op 'n seiljag. Uniek, kreatief en romanties.

Ek en my man het ons 6 jaar huweliksherdenking in Oudtshoorn gevier. Met ons aankoms by Mount Noah Lodge was ons reeds vasgevang deur die unieke ingang, 'n enorme seiljag hek het ons ingewag, ons was eers onseker hoe ons die perseel sal binnetree, maar ons was aangenaam verras toe die seiljag ewe skielik sywaarts beweeg en ons verwelkom word deur 'n pragtige uitsig oor die seiljag-eenhede en 'n glimlaggende gasheer was regstaan om ons te groet. Ons het vandat ons ons voete uit die kar gesit het, tuis gevoel. Mount Noah Lodge het sowaar al ons verwagtinge oorskry. Ons het heerlik, gesellig met die gasheer gesels oor die omgewing, die ontstaan van die lodge, sowel as die pragstuk seiljag wat in die middel van die lodge pruik op 'n strook water, hierdie is die enigste seiljag op water in die lodge en word ten toon gestel om sy unieke geskiedenis te bewaar. My man was kinderlik opgewonde oor die fasiliteite wat die Lodge gebied het. Ons seiljag, Spartan, was baie romanties ingerig en ons was verwelkom met 'n bottel vonkelwyn en 'n pragtige bos blomme (op aanvraag). Mount Noah Lodge het vir ons 'n mooi gelukwensbrief gelos op ons bed wat die prentjie in geheel afgerond het. Ons het die volgende oggend snoesig ontwaak met sagte reëndruppels en 'n verfrissende vars windjie. Ons beveel graag Mount Noah Lodge aan vir enige iemand wat 'n sin vir avontuur en 'n liefde vir die onbekende het. Geniet dit!

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeiedag Nadine,

Ons is bly u het dit geniet om by ons tuis te gaan,dit is resensies soos die wat ons span voorentoe dryf. Baie dankie daarvoor.

Vriendelike groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Liezl G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl G
Gesin met klein kinders

Baie oulike plekkie!

Het heerlik en gerieflik gebly!

Mount Noah Lodge's terugvoer

Beste Liezl,

Baie dankie vir u resensie, ons hoop om u weer te verwelkom.

Groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Willie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets besonders en uniek!

Wat 'n lekker en aangename plek. Sal definitief weer daar oorslaap. Definitief uniek en enig in sy soort!

Mount Noah Lodge's terugvoer

Beste Willie,

Baie dankie vir u resensie, ons is bly u het u verblyf by ons geniet. Kom besoek ons gerus weer.

Vriendelike groete,
Mount Noah Lodge

Mount Noah Lodge
Siegfried S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Siegfried S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en rustig.

Alle diens was baie vriendelik/hulpvaardig uitgevoer. Die opset en ligging van die fasiliteit het bygedra tot 'n rustige atmosfeer.

Marietjie P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets heeltemal anders.

Vriendelike personeel, perfekte ligging!

Mount Noah Lodge's terugvoer

Ons is bly mevrou het die tyd by ons geniet. Ons hoop om mevrou weer te sien.

Mount Noah Lodge
Jo-ann A - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann A
Gesin met tieners

Extraordinary.

A wonderful, unique experience. Really friendly staff, food exceptional. A personal touch.

Kennith K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kennith K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, wou langer bly.

Mount Noah is fantasties, waarde vir geld, baie mooi, skoon en veilig. Hugo en sy span maak mens baie tuis voel, die geriewe is top klas, die kos is lekker en mens voel of jy op die see seil en weg is van als op die seil en rivierbote.

Celeste A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste A
Gesin met klein kinders

Comfortable and neat accommodation with a touch of difference.

Fun boat themes, great shower rooms attached to each boat, fantastic wide view of the surrounding mountains. Fantastic breakfast (too much food though), great dinner and lovely hosts.

Juan M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename plekkie om te kon besoek.

Wie sou kon droom dat jy op 'n bootjie in die Karoo kan slaap omring deur die mooiste uitsig denkbaar. Regtig iets besonders, spesiaal en uniek. Ons verblyf wat fantasties en die mense so vriendelik. Beslis 'n moet vir almal om daar te gaan oë wys!

Antoinette L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik!

Wat ‘n lieflike en unieke lodge! Ons was werklik aangenaam veras met die geriewe, diens en kreatiewe manier wat die eienaars hierdie oase geskep het. Ons kinders was veral opgewonde toe hul hoor ons gaan werklik op ‘n boot bly en hulle het die swembad met seilboot terdeë geniet. Baie dankie aan die eienaars en personeel vir ‘n onvergeetlike ervaring!

Marisa G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa G
Gesin met klein kinders

Aanbeveel!

Ons het 'n heerlike tyd by Mount Noah gehad. Die bote en hele Lodge is 'n wonderlike wegbreek van die gewone gastehuis of hotel. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik geëet en ontspan. Ons sal definitief weer en volgende keer langer kuier.

Thane N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thane N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience.

Wow! what a lovely experience. Friendly hosts and staff. Just wow!

Chris V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike verblyf en gasvryheid.

Dis iets anders om te ervaar maar genotvol. Hugo en sy span is so vriendelik en behulpsaam en gaan uit hul pad om jou gemaklik te maak. Die toer met die Express deur Oudtshoorn was net 'n baie groot ekstra bonus.

Leanne P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oorspronklike ervaring.

'n Oorsproklike Klein Karoo bestemming.

Marius D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike ervaring!

Van ons aankoms met die ontvangs en vinnige toer deur die perseel, tot en met ons vertrek drie dae later, was regtig onvergeetlik. Die eienaars en personeel is so vriendelik, dit het regtig gevoel of ons saam familie kuier. Ek sal Mount Noah Lodge beslis aanbeveel.

Pieter R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ondervinding.

Ons was aangenaam verras met die verblyf. Uniek en baie spesiaal. Ek sal definitief teruggaan sodra die geleentheid hom voorsien.

Elana M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Dit was baie netjies en die dienste was puik.

Pieter V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Was uit die boeke.

Dis 'n spesiale plek, puik mense en iets besonders. Sal sorg dat ek elke keer daar slaap.

Jaco K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A unique and wonderful experience that we want to do again.

This was a unique and wonderful experience sleeping in a sail boat. On arrival we were met by the friendly owner. He explained what the place is about and he showed us the bar en dining area which is very neat and well organized. He showed us our room (boat) where we would sleep in. Al the boats have aircon and all the comforts you want. The bathrooms are neat and clean with big showers. My wife and I went to bar for a few drinks where we had a good time speaking with the owner. Al the food and drinks are priced low. You can truly see the owner has a passion for this and want to give an experience like no other. We even had shaded parking and is so for all visitors. We highly recommend Mount Noah Lodge.

Rika V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Mooiste uitsig. Beste diens met die vriendelikste personeel. Hugo, baie dankie aan jou wat soveel moeite doen om elke gas spesiaal te laat voel. Die Mount Noah bus is 'n groot aanbeveling. Dit was beslis 'n aand wat ons nooit sal vergeet nie.

Frank V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank V
Saam met vriende

A very exceptional splendid way of stay in a different kind of room on a higher location overviewing the city from your own deck of the ship.

Mount Noah Lodge gives much more than expected. Beautiful location with very quiet and breathtaking location. On one side the city and the other side the mountains where in the evening after a hot day the sound and light show took place with thunder and lightning. Fantastic view and it cools down the temperature at night. We had a "braai" at the lodge and I can assure you, it certainly was a South African braai. Perfect and very tasteful with a good glass of red or white wine. It makes your beautiful day extraordinary. In the early morning to the "stokstaartjes" and in the afternoon through the pass. Wow! This is paradise in a boat on mount Noah. Almost we went sailing if there had been a little more rain. Super!

Didi V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Didi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bederf.

Baie rustige atmosfeer. Heerlike beddens na 'n lang rit op motorfietse. Kos was uit die boonste rakke.

Christa J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

So, so vindingryk en uniek hoogs aanbeveel!

Dit is so vindingryk en uniek, iets spesiaals kan regtig aanbeveel word. Ontbyt was heerlik, Jaco en personeel gaan uit hulle pad! 'n Moet vir besoekers!

Anja S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja S

Dit was 'n baie lekker ervaring.

Mount Noah Lodge is 'n unieke plek. Almal is vriendelik en laat jou welkom voel. Ons het elke oomblik geniet en sal definitief weer 'n draai kom maak.

Melanie N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie N
Saam met vriende

Hugo en personeel is die beste!

Hugo en sy personeel gaan uit hul pad om te verseker dat hul gaste gelukkig is.

Anien B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik. Die diens is puik.

Wat 'n ongelooflike ervaring om op bote te bly in die middel van die Karoo. Ons het 'n goeie ervaring gehad. Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer en hulle is altyd vriendelik. Die ontbyt was baie lekker. Hierdie is 'n moet as jy ooit in Oudtshoorn is. Kan dit sterk aanbeveel. Dankie baie.

Rainier H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainier H
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker , kinders het dit vreeslik geniet .

Sien sterre.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Hi Rainier

Baie dankie vir die mooi 'review'. Julle was wonderlike en maklike gaste!

Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.

Vriendelike groete,
Hugo Warrington

Mount Noah Lodge
Haneke R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haneke R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, uitstekend, uit die boonste rakke.

Ongelooflikke plek! Sal dit beslis aanbeveel. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die mense hier laat jou sommer dadelik tuis voel. Die span by Mount Noah lewer ongelooflike diens en is baie vriendelik en behulpsaam. Gaan uit hul pad om jou te help. Die fasiliteite is ook great. Als was netjies en mooi en lekker.

Alwyna G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend.

Was 'n aangename ondervinding. Sal die oulik plek met graagte aanbeveel.

Julie W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow an experience not to be missed.

For those of you that are looking for an unusual experience then look no further as Mount Noah is the place. From the moment you turn into the entrance to everything the small details catch your eye. From the friendly welcome by Hugo and Sara the border collie, to the friendly staff nothing is too much trouble in making you feel right at home and welcome in the dry dock, Captains pub and of course the amazing and unusual accommodation. Creativity and comfort for their guests has been extremely well thought through including Air conditioners on the yachts, privacy, lovely bathrooms and the swimming pool. Location is stunning providing magnificent views of the mountains in all directions, just perfect sitting on your deck with a sun downer. Who would have thought that you were in the Klein Karoo on a yacht. Hugo is an amazing host and listening to his expansion plans is just so exciting for the future. We have already booked a return stay and will certainly recommend to our guests and friends.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Thank you so much for this lovely review.
I am glad you enjoyed your stay here with us, we are looking forward too seeing you again.
Kind regards,
Captain and crew

Mount Noah Lodge
Esme V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Gesin met tieners

Uitstekend en 'n wonderlike ervaring.

Vriendelike diens, vreeslike oulike opset. Boot was so goed toegerus met aircon en wifi! 'n Moet om te doen.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie middag Esme,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het die tydtjie by ons geniet. Dit was baie lekker om julle hier by ons te verwelkom. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Mount Noah Personeel.

Mount Noah Lodge
Christelle T - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle T
Gesin met klein kinders

Heeltemal uniek, kan nie genoeg aanbeveel nie.

Kinders het die swembad geniet en die boot verblyf is so oulik al het ons in die Captains Cabin gebly ter wille van spasie. Pragtig en skoon. Gerieflike badkamer, kroegie en bankies sowel as tafel en onderdak sitplek vir buite kuiers. Uitsigte deurgaans pragtig ook vanaf eetarea. Die dame by ontvangs was deurgaans in kontak om te hoor of ons iets benodig. Bestuurder baie kliëntgedrewe. Ons wil graag gou weer teruggaan.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie more,

Baie dankie vir die mooi review!
Ons by Mount Noah Lodge is baie bly julle het julle tydtjie by ons geniet.
Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Vriendelike Groete,
Lume

Mount Noah Lodge
Jan S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets heeltemal anders.

Ek hou daar van om altyd iets nuuts en anders te probeer en die een tiek vir my al die boksies, skuite in die Karoo op die koppie, dis vir jou nou anders!

Jan S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek dink dit was fantasties. Die ontbyt was puik en die diens puik, gasvry, behulpsaam en vriendelik.

Ek kan die gastehuis aanbeveel.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Goeie more,

Baie dankie vir die mooi review! Ons by Mount Noah Lodge is baie bly julle het die tydtjie by ons geniet.
Hoop om julle sommer gou weer te sien

Vriendelike Groete,
Lume

Mount Noah Lodge
Willie M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met vriende

Fantasties.

Iets anders as die gewone selfhelp-plekke. Besondere gasvryheid en vriendelikheid van die personeel. Dit was fantastiese verblyf met die storm en al. Die personeel is baie gasvry en behulpsaam. Die onbyt en aandetes is uit die boonste rakke en ons sal definitief weer daar tuisgaan as ons deur die area reis.

Ilze P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P
Gesin met klein kinders

'n Huis weg van die huis, met 'n ervaring.

Mooiste uitsig oor die dorp, eenkant. 'n Belewenis om in 'n boot te bly. Maar die mense se gasvryheid en vriendelikheid maak dit die moeite werd.

Neill D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neill D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie heerlike dae ontspan by Mount Noah.

Heerlike, rustige plek met die unieke ervaring om op 'n seiljag te oornag in die Klein Karoo. Eienaars het uit hul pad gegaan om aan al ons behoeftes te voorsien. Sal vir seker weer hier kom kuier. Baie dankie aan Mari-Lize en Hugo.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Baie dankie Neill.
Was so lekker om julle hier te hê vir 'n langer besoek, ons hoop julle kom gou weer om die volgende boot te toets :)
Mag die res van die jaar vol seëning wees :)

Mount Noah Lodge
Simone G - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Simone G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik besonders.

Mount Noah Lodge is waarlik 'n besonderse gastehuis met 'n unieke tema. Nou kan ons ook sê ons het op 'n boot geslaap. Op 'n boot ... op 'n heuwel ... in die Klein Karoo. Insluitend die vriendelik en gesellige gasheer en vrou (wat kos uit die boonste rakke voorsit) maak Mount Noah Lodge 'n moet besoek enige tyd van die jaar.

Mount Noah Lodge's terugvoer

Baie dankie Simoné, vir die mooi review. Waardeer dit opreg :)

Mount Noah Lodge
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Draaistraat 263, Oudtshoorn, 6621, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzNWU3NWUxLTBjYTUtNGYxYy1hNmE0LWEzYjFmMmZlY2U0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 3) 85 5 1 5 263 Draai Street Oudtshoorn 6621 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.574541738006 22.209343910181
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!