Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Rose Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Mount Rose Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cisca J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte uitsig.

Baie lekker gebly met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V
Saam met vriende

Rose en huisie baie mooi.

Dit was heerlik om daar te bly. Baie goeie geriewe. Pragtige huisie en die blomme en voëls fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erik M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful clean and nicely appointed. Fantastic stay.

Spotless, nice linen and beautiful setting. Perfect, overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het Baie lekker gebly. Die eienaar was baie gaaf. Die restaurant se kos is baie smaaklik.

Ek sal Mount Rose Cottage aanbeveel. Lekker plekie om te rus en te gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Besigheidsreis

Uniek!

Ek wens ek kan hier bly vir langer as net 'n nag. Die uitsig is pragtig. Die geriewe netjies. Alles wat nodig is, is daar. Vriendelike ontvangs en hulpvaardige gasheer. Ek sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Rose Cottage se terugvoer

Dankie Willem,
Dis n plesier om netjiese mense te ontvang.
Ek sien julle graag weer.

Mount Rose Cottage
Heleen M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen M
Gesin met tieners

Dis 'n pragtige, rustige omgewing.

Die huisie is op 'n pragtige roosplaas met pragtige uitsigte. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Daar was nie goeie WiFi nie, maar dis te verstane as mens na die ligging kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise V
Enkelreisiger

Ongelooflik rustig.

Die mooiste klein huisie met alles wat jy nodig het. Die ekstra klein detail in die huis en op die stoep maak dit ekstra spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie.

Rustige, gemaklike akkommodasie in die Outeniekwaberge, omring deur rose en laventel. Dit lyk presies soos op die foto's. Daar is 'n betowering aan die kothuis wat moeilik in woorde omgesit kan word. As jy van stilte hou, sal jy mal wees hieroor. Die kombuis is ingerig vir basiese selfsorg soos slaai maak en braai, maar daar is plekkies in die omgewing wat heerlike wegneemetes verkoop. Peter, die eienaar het moeite gedoen om te sorg dat ons gemaklik is. Daar is baie plek om met jou honde te gaan stap en dis baie veilig. Ons het heerlik gerus in die bekoorlike kothuis. Beslis baie goeie waarde vir geld en 'n vakansie wat ons altyd sal onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

This cottage is an absolute gem!

Very comfortable and cosy, well equipped and a beautiful setting!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful little cottage for two on a rose farm.

Enjoyed our visit very much. The cottage was tastefully decorated and very comfortable. Definitely worth another stay. The only unfortunate part was the restaurant on site did not offer the same standard. We waited over three quarters of an hour to try and get breakfast but had to give up in the end and left. There weren’t many customers and no explanation as to why things were so slow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Rose Cottage se terugvoer

I am so happy that you at least had a good stay.
I recall your visit to the restaurant as I met clients there at the same time. The matter was investigated and turned out to be that the waiter forgot to timely place your order. She seemed to have some personal problems.
I am really sorry about that.

Mount Rose Cottage
Chris S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies, perfek.

Peter was die perfekte gasheer, vriendelik, bedagsaam en so hulpvaardig. Weereens baie dankie vir jou gasvryheid. Ons het die wonderlikste maand op die pragtige roosplaas deurgebring. Die uitsig en plantegroei is onbeskryflik mooi. La Rosa Blu se kos is uit die boonste rakke en die wortelkoek is heerlik! Sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi V - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mount Rose is a place were you can relax in a tranquil setting.

Mount Rose is a beautiful gem on a farm outside George. It is the owner who deserves the utmost praise. Our car broke down and Peter went out of his way to help us. He arranged for the car to be towed back to George and took us to Avis to rent a car. And he refused our offer to pay him for his expenses.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9 Rosenhof Landgoed, Waaboomskraal, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA203562a576d7f1116d3ad268dd1bcb429e5ae041254b721320230d526bf73ef8466306c5ca429ff3ca5b8597a6db192a19f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 N9 Rosenhof Estate Waaboomskraal 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.866508502738 22.362686248024