Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain and Sea Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rod Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Mountain and Sea Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Danie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Die verblyf was naby geleë aan die besogde Hermanus, asook die Hemel en Aarde-vallei. Ons kon ook gemaklik na die strand stap saam met ons diere. Dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H
Gesin met tieners

A fantastic relaxing stay!

We had such a special stay in this immaculate beautiful unit. There were so many thoughtful touches from the coffee machine to a supply of wood with blitz for the hot tub and so much more in between. We thoroughly enjoyed the hot tub and our time in this unit. Our host was warm, welcoming and accommodating to our needs. We had a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornay P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most beautiful place to stay.

The beach down the road. We took romantic pictures there and the eating place was wonderful. The people down the road where we stayed were warm-hearted. But we loved the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met vriende

Baie aangename verblyf.

Eenheid is netjies en goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maret L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maret L
Gesin met klein kinders

Gerieflik en goed ingerig.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die woonstel is skoon, netjies en ruim. Ons het al die bedagsame "ekstras" baie waardeer, soos die coffee pods, noodhulpkissie, koffie en beskuit, melk en 'n sak hout. Rod het baie moeite gedoen met aanwysings en doen-dinge in die omgewing. Die omgewing is rustig en stil en die omheinde eenheid bied genoeg privaatheid. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roshana A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshana A
Gesin met klein kinders

Much needed mini break.

Our need to regroup away from the city was thoroughly fulfilled. The host, Rod, is amazing. Checked up to ensure everything was ok and that we didn't need anything. Lovely location and the space is amazing. We had a wonderful stay. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymondi A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymondi A
Gesin met tieners

Attention to detail. Loved our stay.

We were a family of 4 and we loved our stay. Close enough to the beach to hear the ocean. Attention to detail You will lack for nothing. The fire tub was the kids' highlight. Very friendly host who happily saw to any and all of our needs. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donelle A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donelle A
Gesin met tieners

Calm and relaxing.

This was truly such a special stay. The place is very beautiful. the dishwasher, Nespresso and washing machine was a pleasant surprise. The owner, Rod, communicated with us well before the time and made sure all our needs are met. The short walk to the beach, restaurants and shops was great, to take a break from the hustle and bustle of city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed and peaceful.

Our stay was absolutely incredible, peaceful and relaxed. Just what we needed. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome anniversary weekend ️.

We took our 2 mini schnauzers with us and had a wonderful day at Mountain and Sea Cottage in Sandbaai. It was clean, spacious and had all the amenities we needed. The hot tub was also a gorgeous treat for the cold winter nights! Rod was a brilliant host and assisted with our every whim. The place is close to the beach and I walked every day with my doggos. Felt really safe and happy here. We also drove through Hemel en Arde Valley with our dogs as it was just up the road. Loads of dog-friendly places. We were so grateful to find a dog-friendly accommodation that has a proper walled area and gate. It was like a home away from home. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain and Sea Cottage se terugvoer

Thanks for your review Jessica. Be happy to have you back anytime

Mountain and Sea Cottage
Corne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met klein kinders

Sloertoer deur die Wes-Kaap.

Ons verblyf by Mountain and Sea Cottage was baie aangenaam. Die eienaar, Rod, het ons betyds 'n gedetaileerde WhatsApp gestuur met al die nodige inligting sowel as voorstelle vir restaurante. Die eenheid is pragtig en kleurvol. Die kinders het die Smart TV en Wi-Fi geniet en ek en my vrou kon elke oggend begin met 'n Nespresso-koffietjie. Sal beslis weer daar wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain and Sea Cottage se terugvoer

Dankie julle, dit was baie lekker om julle hier te he.

Mountain and Sea Cottage
Robert D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm, effortless and peaceful.

In short, everything you need to use the place is right in front of you. Easy access to the town and surrounding beach. The proper sense of slowed time and isolation a getaway should offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
John H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste!

Ons was baie beïndruk met die verblyf. Die bes toegeruste akkommodasie waar ons al gebly het. Aandag is aan detail gegee. Sal hulle beslis aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Lovely place to stay.

Well equipped, tidy place. We had a nice stay. Good communication with the owner of the property. We enjoyed our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico van der Merwe 1, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f6e45da902cbbef4e85c8c5057ef9de1951fb22fc4802210fdcf6e986f51611d7cc0bbe7e2963e9f051f9987e8b21b71da5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 1 Nico van der Merwe Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.418260250576 19.185470211639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem