Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain and Sea Cottage

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico van der Merwe 1, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mountain and Sea Cottage is 500 m vanaf Onrus en Sandbaai se kuspad en dit is 'n pragtige vakansiekothuis op die eienaar se perseel in Hermanus wat spog met 'n privaat houtvuurwarmbad in die binnehof.

Hierdie ruim woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis wat 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel het. Die sitarea het 'n L-vormige bank en 'n TV teen die muur. Daar is gratis WiFi.

Buite die eenheid is 'n sitarea met 'n vuurput en dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie terwyl die berguitsig bewonder word. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain and Sea Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Mountain and Sea Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rod Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 5

Ligging

  • Nico van der Merwe 1, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain and Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico van der Merwe 1, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f6e45da902cbbef4e85c8c5057ef9de1951fb22fc4802210fdcf6e986f51611d7cc0bbe7e2963e9f051f9987e8b21b71da5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 1 Nico van der Merwe Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.418260250576 19.185470211639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem