LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain Cottage | LekkeSlaap
+15

Mountain Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swaanswykweg 143, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Mountain Cottage is 'n stylvolle selfsorgkothuis in 'n rustige area in Tokai-woud en Constantia Wynlande. Die kothuis bied gerieflike toegang tot vername besienswaardighede soos Steenberg Gholfbaan, Constantia Wynroete en natuurlik Kalkbaai en Kaappunt. Ons is ook net 30 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en Tafelberg.

Die pragtige kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wat oor 'n bad, stort, toilet en wasbak beskik.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas met 'n dubbeldeur, 'n mikrogolf, broodrooster, ketel, Nespresso-masjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n plasma-TV met Netflix-toegang. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitkamer lei na 'n privaat beskutte stoep met 'n etenstafel, ingeboude braaigeriewe en 'n swembad met sonstoele. Gaste het die gebruik van 2 parkeerplekke op die perseel.

Daar is ook 'n privaat joga-ateljee, bYoga, op die perseel, en gaste kan klasse bywoon teen 'n addisionele fooi.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Mountain Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Swaanswykweg 143, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 500
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swaanswykweg 143, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs9TMOyUJ6tAqPqbjxfkMr5fWVb5fVRx7A1DHryog6t1LpjmxVL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 143 Swaanswyk Road Tokai 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.074107796762 18.411995364418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!