Mountain Estate Villa
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brackenridge Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Mountain Estate Villa bied gerieflike en stylvolle selfsorg-vakansieverblyf met 'n uitsig oor die vallei, gholfbaan en op die berg. Dit is in die hartjie van Plettenbergbaai geleë en is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 en suite-badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n volledige en suite-badkamer.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Hierdie sitarea lei na 'n toegeboude stoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die gholfbaan. Hierdie area lei na 'n sonnige stoep met ekstra sitplek en sonstoele. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis en bykomende spasies in die oprit beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Brackenridge Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brackenridge Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap