Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Gem

Gastehuis
Mountain Gem
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastekamer het sy eie stoep met 'n uitsig oor die tuin en sy eie ingang. Ideaal vir 2 gaste of enkel sakereisigers. Die kamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskassie, breekware/eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit. Ontbyt is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Verblyf met verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

- Neem kennis dat die kamer via trappe bereik word en is dus moontlik nie geskik vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
- Rook word nie in die kamer toegelaat nie.
- Ontbyt is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra fooi en word soggens tussen 07:00 en 09:00 bedien.
- Stilte vanaf 22:00 tot 08:00.
- Die eienaar woon op die perseel met hulle twee klein hondjies.
- Geen besoekers word toegelaat nie.
- Boma en braai-area is slegs vir die gebruik van gaste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shaun-straat 8b, Baysvalley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ce7da5f3084fec4247942f2f513d302de0df7f284b7e7680fe3b898c6a2146221365a79e16a44efd692b888dd082c969b7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 8b Shaun Street Baysvalley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.082900088058 26.227611698148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem