Mountain Haven Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain Haven Guest House bied selfsorgverblyf in die dorpie Kaapsehoop, 'n uitstekende basis vir gaste wat die watervalle, pragtige uitsigte en die wilde diere in die omgewing wil sien.

Verblyf is beskikbaar in verskeie kompakte eenhede wat slaapplek vir onderskeidelik 2 tot 6 gaste. Elke eenheid het 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenhede is in 'n mooi tuin met heelwat braai-areas waar gaste kan sit en ontspan na 'n dag van verkenning.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain Haven Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za