Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Haven Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Vince Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 44 resensies vir Mountain Haven Guest House
Netheid
3.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Mandy A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mandy A
Enkelreisiger

Not nice.

The unit I booked was dark, damp and super depressing, so I asked to be moved. Vince very kindly upgraded me to a sunnier room, but I still found the place a bit sad and neglected. The mattresses need replacing as they are too soft. It is also very noisy as it is on the main road from Nelspruit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Hi Mandy,
Thank you for your review. Apologies, we normally air the rooms, especially with all the rain, but because I was away, unfortunately, this was not done.
I personally tried the mattresses after your comment and found them comfortable; some people may find a mattress too soft, some might find it too hard, (and not because of its age) if customers find either or, I'm quite willing to change the mattress or put them in another unit, if we have space.
We are next to the main road going past Kaapsehoop, which generally is dead quiet at night, unless they are harvesting timber in the area, in which case there will be a logging truck every half an hour or so.
We describe ourselves as rustic, unfortunately, there are no great expanses of stainless steel, plastic or glass, we have tried to build in the original style of the village. We spend around 130 man/women hours a week cleaning, maintaining and improving. So no neglect, but we appreciate your review as it affords us the opportunity to fix specific problems (if stated).
I'm sorry you were depressed and good luck with your drive up through Africa.
Regards Vince

Mountain Haven Guest House
Janalbert D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janalbert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, friendly and safe.

We loved our stay at Mountain Haven Guest House. The location is breathtaking, the rooms are quirky and unique (if a bit small), and the host, Vincent, was excellent in helping us navigate the scenery and making sure we have everything we need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben M
Enkelreisiger

Extremely happy with our stay.

Vince was very helpful with travel tips in the area and also very accommodating and constantly made sure the stay was comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Thanks Eben for your kind review, you were a pleasure to host.
Regards Vince

Mountain Haven Guest House
Kobus B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekke cosy gewees, bietjie klein maar heeltemal gangbaar.

Die enigste ding wat gepla het, was dat dit so naby is aan die grootpad, maar dis my persoonlike opinie. Ek kom van 'n plaas af waar alles doodstil is, dit is hoekom ek sê dis my persoonlike opinie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Thanks for the reveiw Kobus.
The village is a destination for day visitors, especially on long weekends. Evenings we don t normally have any traffic at all, unless Sappi is harvesting in the area, in which case we might have a truck once every hour or two. Most people from the city comment that they are not used to the quiet at night, besides the crying of the jackals.

Mountain Haven Guest House
Colin T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Colin T
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Oulik en goed geleë vir ons doeleindes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon S
Enkelreisiger

Goeie waarde vir jou geld.

Vince is 'n man met baie inligting. Aangename gasheer. Die plekkies is klein maar skoon en prakties. Alles wat jy benodig is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Thanks Gideon,
Glad you enjoyed your stay.
Regards Vince

Mountain Haven Guest House
Agnieszka T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Agnieszka T
Gesin met tieners

Very basic. OK for a night or two, but not for a long weekend.

Good things first - the host is very nice and helpful and the outside area is very well kept with tidy braai nooks. It's completely off the grid, so loadshedding won't worry you too much. The wifi is reasonable and there is no limits (at least we didn't notice). It is pet friendly, and for us this was the important part. Sinks, bedding and toilets were clean, but that's about it - overall the place is a bit run down, especially inside. The TV screen was dirty (obviously not cleaned very often) and we didn't get it to work anyway, the floor wasn't very clean either. There wasn't enough cutlery, no proper knives, so bring your own if you want to braai. It was damp inside and it really felt like some proper maintenance was needed. Our unit was a bit small for the 3 of us and the dog (unit 1) - the units are on a small size, so if you are a family with with quite a bit of "stuff", rather chose larger unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Thank you Agnieszka for your reveiw.Apologies that there were no sharp knives in the unit, all the units normally have sharp knives , bread knives etc and we did ask you to tell us if there was anything you needed. We did also offer you a larger unit upstairs.
The floor was not dirty, but a couple of the tiles have chips which could be construed as marks, unfortunately these tiles are no longer available but we have recently completely retiled one of the other units,so will be able to replace these damaged tiles shortly.
The bedroom was renovated and the whole unit painted 2 months ago , however with all the rain last month, 718mm , we have had a few damp issues that now seem to have resolved themselves, but we did notice there are a couple of maintenance issues that need to be attended to on the stoep because of the rain.
We appreciate your feed back.
Regards Vince

Mountain Haven Guest House
Carien H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H

Lekker cosy plekkie.

Heerlike eie braai-area met boma. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Thanks for your review, Carien. Regards. Vince

Mountain Haven Guest House
Henrietta E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henrietta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongekunsteld. Tussen bome en plante.

Gerieflike en skoon verblyf. Alles wat nodig is vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Baie lekker gebly in die mooi Kaapsehoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie B
Gesin met klein kinders

Eenvoudige, skoon akkommodasie, perfect vir 'n vinnige naweek wegbreek.

Het ons verblyf vreeslik baie geniet. Skoon akkommodasie en Vince was altyd hulpvaardig waar benodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good service from Vince.

He is very hands-on with the guests. Very friendly and helpful. Definitely the place to rest and relax.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Heerlike familie-kuier.

Vince was baie professioneel en hulpvaardig, uit sy pad gegaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanja C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker!

Pragtige plek en uitsig. Dankie vir die ekstra komberse, dit kan lekker koud raak in die aande. Onthou asb. net gaste-handdoeke volgende keer. Verder was als perfek, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolanda R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda R
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld, alles wat mens nodig het.

Wonderlik om nie van Eskom afhanklik te wees, nie, WiFi ens. Ook fantasties dat daar nie onnodige buiteligte is wat die heelnag skyn nie! Alles wat ek nodig gehad het, met vriendelike ontvangs en opvolg van eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A baie lekker tyd gehad by Mountain Haven Guest House. Die mooiste tuin met baie goeie tariewe.

Die eienaar was baie vriendelik en het sommer ons kamer verniet opgradeer. Baie dankie Vince.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray E
Saam met vriende

Ons het gegaan om te ontspan en dit was heerlik.

Die stap na die escarpment was 'n belewenis, en die spooktoer saam met Vince van Mountain Haven was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Was baie lekker om daar te bly en sal beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verette J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Verette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornaggeriewe wat aan die verwagtinge voldoen.

Vriendelike ontvangs. Netjies toegerus met basiese benodigdhede. Klein, maar huislik en perfek vir naweek- of oornagverblyf. Lekker braai- en kuiergeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle W
Gesin met tieners

Rustig en lekker.

Niks drama nie, weer was goor, maar ons kon rustig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie bekostigbare blyplek met 'n vriendelike, behulpsame gasheer as uitstaande deel van die ervaring.

Vir die lae tarief bied die akkommodasie beslis waarde vir geld, aangesien ons alles gehad het wat nodig was. Hoewel nie luuks nie, was die plek skoon en netjies en alles het gewerk. Dit is ideaal vir wanneer etes elders genuttig gaan word, aangesien die ruimte vir kosmaak beperk is. Ek sal dit beslis aanbeveel vir 'n naweek of 'n dag of wat langer en ons gaan definitief weer hier oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle N
Gesin met tieners

Aangenaam.

Paar klein goedjies wat nie reg gewerk het nie, soos 1 gasplaat wat nie wou werk nie. Toilet het water gelek. Andersins baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek, vriendelike gasheer wat baie behulpsaam was. Mooi uitsig.

Alle inwoners, vakansiegangers en kuiergaste is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andra K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Andra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf 'n teleurstelling.

Glad nie beïndruk nie. Afgeleef en verwaarloos. En nee, dit is nie die outentieke styl nie, daar is 'n verskil. Beddens baie ongemaklik. Stort nie behoorlik dreineer nie. Yskas het water gelek. Koppies was vuil. Houertjies met koffie en suiker was vuil. Plek het potensiaal, maar dit moet behoorlik in stand gehou word en skoon wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Dear Andra,
thank you for your review. You said the bathroom and kitchen were flooding from the shower not draining. I found out after doing a proper investigation,there was no veracity to this statement.Likewise having gone to look at the unit now(I lay on both beds and found them comfortable,but your husband is exceedingly tall and they are only standard double beds),I believe you are being less than candid when you say the unit is dilapidated,needs maintenance and is unclean.The white exterior walls are touched up at least once a month and the interior walls were painted 4 months ago.The upstairs floors are polished regularly and the tiled floors are brushed and mopped at least once a week and or after each guests departure (I walk around with my laces undone so I can take my shoes off when I go into the units) I did see a spot above the bed where due to an old leak,a small hole had been plastered badly ,I apologise for this(if this is what you mean by your statement?)and the slow drainage of the shower. I apologise if maybe the maid didn t clean a cup properly(Having also checked the cups and tea and coffee containers after the fact and found nothing wrong) As I explained, I accidently switched off the fridge (as we have just had a new solar electric system installed and switches are now in a different order,but switched it back on again immediately you informed me,I didn't see any leaking onto the floor?as the ice melted into the vegetable tray which I emptied for you. Thank you for keeping us on our toes.Regards Vince

Mountain Haven Guest House
Hilja K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilja K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Simple but comfortable accommodation. Great atmosphere.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Thank you Hilja, glad you enjoyed it.

Mountain Haven Guest House
Neels H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was gereed toe ons opdaag.

Vince het ons vriendelik ontvang en ook 'n lysie van doendinge gegee en ander handige info. Dit was rustig en ons kon ontspan. Dit was ons eerste besoek aan Kaapsehoop en het aan al ons verwagtinge voldoen. Naby genoeg aan Nelspruit en ander plekke. Het dit geniet om deur die dorpie te stap. Dit was baie mis en kom nie tot die uitkyk punt stap. Sal dit hopelik met die volgende besoek doen.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelika K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Angelika K
Gesin met tieners

It was more rustic than we expected.

We got there when it was dark already. Once we got everything into the room, I realized that there was a smell and that everything seemed grimy. I had planned to cook but didn't feel comfortable to do it in the kitchen. I am certainly a very easy going traveler, but this was just a bit too rustic for me. I also expected friends to stay the next night and felt too embarrassed to let them stay there. We packed up and left to find alternate accommodation. The next accommodation was also quite rustic. Be sure you have a good look at the accommodation you book to not be disappointed. Vince was very good at giving me a refund for the second night as he managed to find alternate guests. We might have just got the rooms on the wrong day or perhaps the rest of Mountain Haven is better. It seems from many other reviews that many have had a great experience.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P
Gesin met tieners

Lekker gekuier en goed ontvang.

Dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Thanks Jacques,
Glad You enjoyed and Happy New Year to you and the family :) .

Regards Vince

Mountain Haven Guest House
René N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
René N
Saam met vriende

Die fasiliteite was dalk eens op ‘n tyd karaktervol, maar is nou onsettend verwaarloos en glad nie verwelkomend nie.

Ons het nie iets uitspattig verwag nie. Net ‘n plekkie wat in ons basiese behoeftes van ‘n skoon en netjiese plek met braaigeriewe waar ons met die vriende, wat ons vergesel het, kon kuier om ‘n vuur in die aande. Die braai-area was ‘n verleentheid en het meer soos ‘n skrootwerf gelyk en was glad nie verwelkomend nie. Die kamers kry geen sonlig nie en alles lyk en ruik muf. Die persoon aan diens het ‘n veilige plek vir ons 3 motorfietse om te staan uitgewys. Hy het ook een lid van ons geselskap met sy eie voertuig geneem om braaihout te gaan koop by die winkeltjie op die dorp.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Thank you for your review: re our conversation post review. You stated that the 'building looks old' thank you,that was the intention and with the entertainment area with it s stone fire place,hand crafted Art and rusted old artifacts it was meant to convey age and the ambiance of Kaapsehoop s Gold Mining days.The walls of hanging plants we have only received positive comments about.Unfortunately it may not be to everyone s taste.I do apologise that the couch (re our conversation) next to the braai/fire place was not in the best condition and we will refurbish shortly.The building is not perfect,many say this gives it a rustic feel they find appealing,but we do spend most of our spare time in improving and maintaining the property the garden always well manicured The units are east/west facing. Upstairs they have large windows,downstairs smaller,so that downstairs is cooler during the heat of the day. After your review I checked the rooms but could not detect any mustiness,but you did arrive after 3 weeks of continuous rain,I tried to get an understanding of what ' looked' musty in the unit or lacking maintenance during our conversation, the only thing you mentioned was that there were too many cushions. Again tastes vary and as you pointed out,there are shelves to put the cushions on, Thank you again for your input.

Mountain Haven Guest House
Johannes F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kry waarvoor jy betaal.

Ons het vir die kort duur van verblyf die goedkoopste akkommodasie gesoek. Die kombuis- en badkamerbenodighede was in werkende toestand en het voldoen aan die verwagtinge. Beddegoed en vertrek was netjies skoon. Aspekte wat afbreek gedoen het aan die eenheid is klein goedjies wat basiese onderhoud behels. Die toiletrolhouer val af. Die hangkas se deur funksioneer nie meer reg nie. Die gordyne kan nie behoorlik oopgemaak word nie, want die hakkies is af. Die handoekreling agter die badkamerdeur hang op een kant aan 'n enkele skroef. Vince was vinnig om die lek onder die opwasbak reg te stel, maar gereelde en 'n finale inspeksie moes hierdie tekortkomings uitgewys het en dit kon herstel gewees het. Daar was heelwat boeke in die kamer om te lees, maar 'n mens sukkel om by die swak lig wat bo die bed is te lees. Vince was vriendelik en hulpvaardig en ek glo hy sal hierdie aspekte vinnig regstel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Thanks, Johannes for the review. At present and for the past month during the quieter period before Christmas, we ve been tackling the bigger renovations to make the rooms more user-friendly. We apologise for taking our eye off the ball as far as maintenance is concerned,we were aware that the blinds need to be restrung so that they will open more smoothly, but thank you for pointing out the other issues which we ll sought out immediately (and put a brighter bulb in above the bed). We appreciate your input and look forward to your next visit.
Regards
Vince

Mountain Haven Guest House
Sune V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sune V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay, home away from home.

The host was friendly and helpful. The view was beautiful. Would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Thanks for the wonderful review Sune ,much appreciated .Regards Vince

Mountain Haven Guest House
Petro S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enough for 2 people.

Had a great stay and manager was very nice and helpful. Will stay there again, will just take own pillows as the pillows were not comfortable. Its small but enough for 2 people on a short stay, its all what you need.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Genoeg vir 2 mense.

Het lekker gebly en die bestuurder was baie oulik en behulpsaam. Sal weer daar bly, maar sal my eie kussings vat want die kussings was nie so gemaklik nie. Dit is klein, maar genoeg vir 2 mense en gedurende 'n kort verblyf is dit al wat jy nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Thanks for the review Petro and for letting us know about the pillows.We 've now added more pillows so that guests have more options.
Warm Regards
Vince

Mountain Haven Guest House
Beryl H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl H
Saam met vriende

Friendly and hospitable with great walks and a cute village.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Thanks Beryl, glad you enjoyed your stay.

Mountain Haven Guest House
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin B
Gesin met tieners

Baie lekker gebly!

Baie dankie, ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geniet dit altyd om unieke plekke te besoek.

Alles wat jy nodig het, maar die plekkie is bietjie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Dear Dawid,

Thank you for your feedback, we are glad you enjoyed your stay.

The units sizes are 19m2 for a 2-sleeper, 25m2 for a 4-sleeper and 38m2 for a 6-sleeper. Besides ample entertainment areas outside in the beautiful garden, the object has always been to give guests the best value and a comfortable base to return to at night after exploring the wonders Kaapsehoop and the Lowveld have to offer.

It was a pleasure hosting you and hope to see you again soon.

Regards,
Vince

Mountain Haven Guest House
Monica C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Monica C
Saam met vriende

Omgewing baie mooi tuin en lapa geniet.

Was baie teleurgesteld in die kamer was klein en beknop. Daar was nie eers vurke in die kombuis nie. Moes vra vir vurke. Die enkelbed se matras was kleiner as die basis. Die stortgordyn was baie vuil en vol muf gewees. Die beweegruimte in die kamer was maar klein en beknop. Was regtig baie teleurgesteld oor die verblyf gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Haven Guest House se terugvoer

Thank you for your review, we are glad you enjoyed the Garden, Entertainment facilities and wonders Kaapsehoop has to offer. You did inform us at the last minute that you needed extra beds in the unit, if we were not fully booked, we could have given you something more suitable. On close inspection, we did find a small area of mildew on the shower curtain. We apologise for any inconvenience and thank you for informing us so that we were able to rectify this issue and look forward to hosting you again.

Mountain Haven Guest House
Natalia O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalia O
Gesin met klein kinders

Skoon en netjiese verblyf.

Eienaar was baie hulpvaardig en het baie kennis oor area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francoise D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francoise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees.

Dit was baie lekker en rustig gewees, met 'n mooi uitsig oor die kaapsehoop dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bm D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kaapsehoop is 'n unieke bestemming.

Na aan die natuur met die nodige geriewe. Vince is vriendelik en die inligting was handig. Ons kon heerlik bergfiets ry en stap. Die Batterywaterval was iets besonders om te sien. Uitsigte oor die laeveld is asemrowend. Wilde perde is uniek. Vince is vriendelik en die inligting was handig. Pragtigste rotsformasies. Heerlike kuiers om die vuur saans in die lapa. Baie stil en beslis 'n plek om te ontlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea F
Gesin met klein kinders

Die diens was uitstekend, ons sal graag weer hier oorbly.

Ons het 'n ontspannende paar dae by Mountain Haven geniet. Ons gasheer, Vince, was vriendelik en hulpvaardig. 'n Begeleide stappie, snaakse stories oor die omgewing en 'n spooktoer het bygedra tot die goeie diens. Die eenhede is netjies en goed uitgerus met 'n badkamer en kombuisie. Daar is drie 'rustic' kuierhoeke waar ons ure met ons kleuter deurgebring het en waar ons ook gerus het na fietsry- en stapavonture. Bring ordentlike stapskoene, 'n wyerandhoed en 'n stapstok as jy die woude, watervalle en eskarp wil verken. Kaapschehoop is pragtig met aktiwiteite vir alle voorkeure. Ons kothuis by Mountain Haven was knus en gemaklik - ons sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 225, Kaapsehoop, Mbombela, 1400, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyjsJ1mCy7sOEFaVQdRv11653UHs9v7yNeUkYwAjNpFHt2wtqe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 44 5 1 4 225 Coetzee Street Kaapsehoop 1400 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.593451997319 30.764314407357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem