Louis Trichardt Akkommodasie by Mountain Inn Country Hotel | LekkeSlaap
+19

Mountain Inn Country Hotel

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 7 resensies vir Mountain Inn Country Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.3/5
Christian F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian F
Enkelreisiger

Fantastiese uitsig oor die hele Louis Trichardt en netjiese akkommodasie.

Die hotel is geleë in die Soutpansberg en het 'n fantasties uitsig en natuurskoon. Die personeel is uiters gasvry en alle geriewe is beskikbaar soos die restaurant en kroeg wat gerieflik is. Jy hoef nie te ry na eet- of kuierplekke. Die kamers is skoon en modern. Die enigste leemte is dat die kamers nie lugversorging het nie, maar wel waaiers wat dus nie 'n groot probleem is nie. Ek beveel die plek aan en sal weer daar gaan bly.

Marelise V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marelise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A neat and comfortable place to stay with an awesome view from the front balcony/deck.

I believe that once the owners have completed the current upgrading, the hotel will become a favourite destination. At the moment the venue is still under construction, so it is impossible to give a fair rating. However, the food was unexpectedly good, the bedroom comfortable and we enjoyed a good rest.

Isebel R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isebel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvanklik teleurgesteld, maar later aangenaam verras!

Met die eerste oogopslag was ons effe teleurgesteld - pragtige plek, maar dit kort aandag. Ons het egter opgemerk dat hulle tans besig is om van die kamers te revamp. Die restaurant het al ons verwagtinge oortref - ons kelner was fantasties en die kos uit die boonste rakke! Die menu bied 'n ongelooflike verskeidenheid en kan ons regtig enigeen aanbeveel om hier te stop vir ete wanneer hulle in die omgewing is - die restaurant het 'n dek wat ook 'n pragtige uitsig van kilometers bied. Toe ons die volgende oggend by ons voertuig kom, het die een tuinwerker gesien dis effe vol stof en eie inisiatief geneem en dit gewas - sulke onselfsugtige dade en diens, maak dat ons definitief weer hier sal kom oornag.

Geo N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Geo N
Enkelreisiger

Die kamers is in 'n swak toestand, maar die kos was baie lekker.

Laer gemiddeld, maar was opgegradeer na klagte na kamer 31 wat baie goed was.

Lianie E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Netjies en skoon.

Pragtige plekkie. Kamers is nie modern nie, maar baie netjies en skoon. Personeel is baie vriendelik en die kos was heerlik. Pragtige uitsig oor die dorp.

Mudau A - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mudau A
Saam met vriende

We had a nice time.

The place is really nice, clean and easily accessible. But please improve the surroundings of the swimming pool and your TV sets and WiFi services.

Wynand F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Wynand F
Enkelreisiger

Kos was enigste deel wat goed was.

Kamers is glad nie op standaard nie. Baie 'spooky' ou TV's sonder afstandbeheer.

Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, 8 km Noord van Louis Trichardt, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmZTU0NzYxLTM0ZGQtNGFlMi1hMzFhLWViMTU3Y2QwZWVlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 N1, 8 km North of Louis Trichardt Louis Trichardt 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -22.992069060381 29.929909408092
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za