- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Hoop-weg, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mountain Pastures is in die De Hoop-vallei tussen die Kouga- en Honniball-berge geleë. Die lodge is net langs die gewilde R62 geleë.
Verblyf by Mountain Pastures word in 'n enkel- of dubbelkamer en 6 smaakvol versierde chalets aangebied.
Die kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad met 'n handstort.
Elke chalet het 'n koninggrootte-, dubbel- of enkelbed. Al die chalets het en suite-badkamers met handstorte of baddens, sowel as kaggels en koffie- en teemaakgeriewe.
Aktiwiteite by die lodge sluit perdry, voëlkyk, wildkyk en visvang in. Gaste kan ook heerlike maaltye wat op 'n tradisionele Suid-Afrikaanse manier voorberei word, geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- De Hoop-weg, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Pastures het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Hoop-weg, Uniondale, 6460, Wes-Kaap