Mountain View
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarencerylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mountain View is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 4 en 'n uitsig oor die vlei en op die berge in Bettysbaai.
Dié huis beskik oor 'n solder, kamer en 'n oopplan-leefarea. Die solder het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die onderste kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Daar is ook 'n wasmasjien.
Die sitarea het 'n groot klipkaggel en WiFi.
Die leefarea lei na 'n stoepie met 'n uitsig op die berge. Die agtertuin is omhein en troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël word. Die huis het 'n alarmstelsel en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin en die pikkewynkolonie by Stony Point besoek. Die area bied ook verskeie doendinge, soos sandplankry, swem, branderplankry, voetslaan en verskeie restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Mountain View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 367
Jaar gelys 5
Ligging
- Clarencerylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain View het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarencerylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom