Mountain View
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountainview-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain View is in die ongekunstelde dorpie Ceres en bied verblyf in 2 eenhede wat elk plek vir 2 gaste het.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort. Die leefarea het ’n slaapbank en ’n driekwartbed vir ’n ekstra gas teen ’n ekstra koste. Daar is ook ’n stoof, mikrogolfoond, yskassie, gedeelde DStv en WiFi. Daar is braaigeriewe en ’n privaat sitarea buite die eenheid. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Mountain View is 300 m vanaf 'n klein winkelsentrum, 350 m van die Ceres Gholfklub en 1 km van die middedorp met sy restaurante en winkels. Ceres bied verskeie doendinge soos voetslaan, bergfietsroetes, ziplyn, perdry en 4x4-roetes.
Slaapplek
’n Bespreking by Mountain View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 5
Ligging
- Mountainview-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountainview-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom