Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Mountain View Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ziggy W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ziggy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing getaway from my busy work schedule.

The stay at the cottage was wonderful, it was so relaxing and peaceful. No city noise at all, a nice getaway spot. Really enjoyed the stay with my family and would recommend it to anyone looking for a peaceful getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Gesin met klein kinders

Baie lieflike plekkie. Baie stil en rustig. Net die regte plek om weg te breek van die stad se geraas.

Baie netjiese tuin. Sal beslis vir vriende en familie vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel E
Gesin met tieners

Beslis 'n plek om te gaan bly as jy in Hermanus wil vakansie hou.

Die verblyf was wonderlik gewees. Baie goed ingerig en soveel meer as mens kan verwag. Ons het ons tyd daar so baie geniet en sal beslis wees daar bly. Lekker ontspanne met lekker geriewe. Baie goeie ligging en naby aan alles. Beslis plek om te bly in Hermanus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R
Saam met vriende

Kompak, skoon, netjies en gerieflike buiteleef areas

Prys sluit vol DSTV en WiFi in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmerelda F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda F
Gesin met tieners

Awesome.

Mountain View Cottage is highly recommended. Leon is a wonderful host, he made us feel welcome. Our stay was short, but enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Cottage se terugvoer

Thank you Esmerelda, for your lovely review. It was a pleasure hosting you. Thank you for leaving the house in such a spotless condition. You are welcome back anytime.

Mountain View Cottage
Gerindene T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerindene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, baie mooi afwerkings, vriendelike gasheer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi boodskap. Ek is bly julle het julle veblyf geniet en dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is enige tyd weer welkom.

Mountain View Cottage
Stacey-lee F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey-lee F
Gesin met klein kinders

Thank you.

Friendly host, neat and clean cottage with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stacey V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey V
Gesin met tieners

Mountain View Cottage was quiet and cosy which exactly what we needed.

My family and I really enjoyed our stay at Mountain View Cottage. It was quiet and cosy which was exactly what we needed. It was a pleasure to be be in the fully equipped kitchen as they provided us with everything we needed. The place was spotless. We really got value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint, unique little place. A great getaway for the long weekend we just had. Was very laid back for my birthday weekend which was much needed.

Great place in a closed, residential area. I thoroughly enjoyed staying here with my partner for my birthday weekend. It was a much needed break from the city and work. Friendly assistance from the owner when we arrived was much appreciated. Comes equipped with the essentials that one needs when going away. Would recommend this place to any couple that is looking for a nice break-away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mevin S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mevin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige stresvrye wegbreek.

Baie oulike en rustige plekkie. Goed ingerig. Goeie area geleë. Vriendelike eienaar en ander inwoners. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ministraat, Mountain View Eenheid 1957, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ef410cd658490c4605051cca0097745187fd275fc3eb5e499405d34e5b0b4895deaf6435e201fb0e6299103bcbee65c49ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 Mini Street Unit 1957 Mountain View 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.413653383996 19.196957733441
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem