Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mpopomeni - Hummingbird Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeesplaat Plaas, Doornkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 100 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Mpopomeni - Hummingbird Lodge is in 'n rustige omgewing geleë wat deur natuurskoon omring word en bied 'n idilliese toevlugsoord. Hiér is suikerbekkies wat rondvlieg en die lodge is die perfekte ontsnapping vir natuurliefhebbers. Dit is die ideale wegbreekplek vir diegene wat rus weg van die stad se gewoel soek of gehaltetyd met familie en vriende wil deurbring.

Dié vierslaapkamerhuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die vierde slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet asook n buite stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en lei na 'n onderdakstoep met sitplek.

Die dek spog met 'n skilderagtige uitsig oor 'n klein dam en op die asemrowende berge. Die lodge bied eksklusiewe toegang tot Klimleer Waterval en die Vis-Arend Uitkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Mpopomeni - Hummingbird Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Mpopomeni - Hummingbird Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carrissa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Ligging

  • Hartebeesplaat Plaas, Doornkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Mpopomeni - Hummingbird Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loskopvallei Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeesplaat Plaas, Doornkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA843faf6c867cc6d2b1b908c575350485765a585214dcc6f5cc15a6f14840ef445a5e9e72c32bcf352d6ae67a73fd0ff5ba2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 10 mense 2 5 1 5 Hartebeesplaat Farm Doornkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.499201731034 29.323640720845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem